Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Diaz 5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir St Diaz 5
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mandi K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi K

Comfortable, clean.

Had a great stay and the host was so kind. The host was always available. The house is near the beach and is overall a great place to stay. Would definitely visit again.

Carl O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl O

Great!

Baie lekker plekkie en goeie waarde vir geld. Sal definitief aanbeveel.

Karen G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G

The host was super helpful. We just loved the apartment.

We will definitely go there again. Thank you.

Lorein D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorein D

Fantastiese vakansie en verblyf was puik.

Baie lekker plek om te bly.

Deomaine V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deomaine V

Puik plekkie!

Ons het baie lekker gebly. Hanri het uit haar pad gegaan om ons vroeër te akkommodeer. Baie dankie, Hanri. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Christo P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo P

Perfek, skoon, veilig en privaatheid.

Perfekte wegbreek met 'n gesin van 3 of 4. Stapafstand vanaf die strand. Skoon en veilige omgewing. Modern woonstel met al die geriewe wat nodig is. St Diaz 5 sal ons definitief weer besoek. Goeie kommunikasie met eienaar.

Erica D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica D

Baie dankbaar vir die heerlike kuier. Gerieflik en baie netjies. Vriendelike, behulpsame gasvrou!

St Diaz 5 is lekker naby alles - Mosselbaai en Hartenbos, en die see. Dit is 1,5 km vanaf Renault diensstasie in Louis Fourieweg, vir motor-diens. Ons het twee aande oorgebly en kon dus heerlik ontspan en see toe stap terwyl ons wag vir ons motor, i.p.v. rondsit of die winkels leeg koop.

Tathym G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tathym G

Aangename naweek.

Mooi decor en baie netjies. Sal baie beslis weer hierdie plekkie bespreek.

Andre F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F

Awesome stay in fully equipped apartment.

Thoroughly enjoyed the fully equipped modern apartment, conveniently located. Friendly and smooth lockbox check-in and check-out process - simple and easy. Literally a minute's drive from Diaz Beach. Thanks, Hanri.

St Diaz 5 se terugvoer

Hi Andre, thank you for the lovely review. We are so happy you could enjoy our apartment and the surrounding area. You are welcome back anytime.

St Diaz 5
Joane M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joane M

Lekker vakansieverblyf.

Jy het als wat nodig is vir 'n huis weg van jou huis af. Goed geleë, loopafstand van strand en waterglybane. Braaier in huis vir daardie onweerdae. Ons het heerlik gebly.

St Diaz 5 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Joane. Ons steef daarna om die beste ervaring te gee.

St Diaz 5
Esmeralda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esmeralda V

Netheid puik. Die ekstra myl wat Hanri vir ons gestap het, word opreg waardeer!

Baie dankie vir 'n ongelooflike tyd in St Diaz 5. Ons vier matrikulante het dit baie geniet. Dankie vir die ekstra myl wat Hanri gestap het om alles mooi te verduidelik en die gasvryheid.

Annecqe M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annecqe M

Baie mooi modern en netjiese woonstel. Gerieflik met klein kinders om binne te braai.

Woonstel het 'n muf reuk. Veral in kaste. Probleem kan dalk opgelos word.

St Diaz 5 se terugvoer

Hi Annecqe, baie dankie vir jou boodskap. Ons probeer die beste ervaring skep en werk tans aan die reuk probleem siende dat die woonstel 'n hele rukkie toegestaan het. Hoop julle kon dit darem steeds geniet. Mooi week.

St Diaz 5
Teresa S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa S

Het dit baie geniet en die plek was asemrowend. Dit was net ongemaklik om die deur oop en toe te sluit, verder geen probleem nie, daar was alles wat jy nodig het.

Baie netjiese, skoon en rustige omgewing.

St Diaz 5 se terugvoer

Hi Teresa,

Baie dankie vir die mooi woorde. Ek is bly julle het lekker gebly. Ons sal definitief werk daarvan maak om die deur en veiligheidshek reg te maak sodat die proses makliker is. Jammer vir daardie ongerief.

St Diaz 5
Elizma J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma J

Na 'n besige week doen die rustigheid jou as persoon weer goed.

Die rustigheid doen 'n persoon goed.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard Wes, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe95b2daa9bfd6e942682ecce9d85ac1eb1341895303e4bf5b34f9686f179a14c2fe54871a7bc44381937d5dc4a3b8c9746b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Beach Boulevard West Diaz Strand 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.161667216959 22.108181148271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang