Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Diaz 5

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Mandi K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Comfortable, clean. Had a great stay and the host was so kind. The host was always available. The house is near the beach and is overall a great place to stay. Would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great! Baie lekker plekkie en goeie waarde vir geld. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen G
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

The host was super helpful. We just loved the apartment. We will definitely go there again. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorein D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantastiese vakansie en verblyf was puik. Baie lekker plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deomaine V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Puik plekkie! Ons het baie lekker gebly. Hanri het uit haar pad gegaan om ons vroeër te akkommodeer. Baie dankie, Hanri. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Perfek, skoon, veilig en privaatheid. Perfekte wegbreek met 'n gesin van 3 of 4. Stapafstand vanaf die strand. Skoon en veilige omgewing. Modern woonstel met al die geriewe wat nodig is. St Diaz 5 sal ons definitief weer besoek. Goeie kommunikasie met eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie dankbaar vir die heerlike kuier. Gerieflik en baie netjies. Vriendelike, behulpsame gasvrou! St Diaz 5 is lekker naby alles - Mosselbaai en Hartenbos, en die see. Dit is 1,5 km vanaf Renault diensstasie in Louis Fourieweg, vir motor-diens. Ons het twee aande oorgebly en kon dus heerlik ontspan en see toe stap terwyl ons wag vir ons motor, i.p.v. rondsit of die winkels leeg koop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tathym G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Aangename naweek. Mooi decor en baie netjies. Sal baie beslis weer hierdie plekkie bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Awesome stay in fully equipped apartment. Thoroughly enjoyed the fully equipped modern apartment, conveniently located. Friendly and smooth lockbox check-in and check-out process - simple and easy. Literally a minute's drive from Diaz Beach. Thanks, Hanri.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanri
St Diaz 5
Hi Andre, thank you for the lovely review. We are so happy you could enjoy our apartment and the surrounding area. You are welcome back anytime.

Joane M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Lekker vakansieverblyf. Jy het als wat nodig is vir 'n huis weg van jou huis af. Goed geleë, loopafstand van strand en waterglybane. Braaier in huis vir daardie onweerdae. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanri
St Diaz 5
Baie dankie vir die mooi woorde Joane. Ons steef daarna om die beste ervaring te gee.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard Wes, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe95b2daa9bfd6e942682ecce9d85ac1eb1341895303e4bf5b34f9686f179a14c2fe54871a7bc44381937d5dc4a3b8c9746b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Beach Boulevard West Diaz Strand 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.161667216959 22.108181148271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang