Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Diaz 5

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard Wes, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

St Diaz 5 is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel wat selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Mosselbaai bied. Die kompleks is binne maklike bereik van 'n waterpark, die strand, Diaz Hotel en restaurante.

Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer deel. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer is toegerus met 'n bad, 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis in die eenheid. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. 'n Etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en 'n ingeboude braai-area is in die leefarea beskikbaar.

Gaste word voorsien van 1 onderdakparkeerplek in die kompleks wat afstandbeheertoegang het.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir St Diaz 5
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Beach Boulevard Wes, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Diaz 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard Wes, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe95b2daa9bfd6e942682ecce9d85ac1eb1341895303e4bf5b34f9686f179a14c2fe54871a7bc44381937d5dc4a3b8c9746b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Beach Boulevard West Diaz Strand 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.161667216959 22.108181148271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang