Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St. Diaz Delight

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anthonie G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Woonstel bietjie klein, met die braaier wat in die sitkamer is. Baie lekker gebly. Veilig ook.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Heerlik. Volgens my kan dubbelbed en kussings vervang word. Die vrieskas se rek was stukkend en vleis het ontdooi in die vrieskas. Die tafel is ook te klein in die kombuis en daar kan nie regtig 4 mense met gemak sit en eet nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Lesley
St. Diaz Delight
The cushions were brand new, and the bed is of high quality with additional comfort covers on both sides. The freezer magnet at the bottom was damaged by previous guests, and due to the festive season, we were unable to get it fixed. However, the freezer was operational. The remote was damaged during the guest's stay and needs replacing. We made every effort to meet the client's needs. If they have back problems, we suggest they bring their additional medical requirements with them for any future accommodation needs.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint Diaz-kompleks, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f078de160fbe7b1ff5cda73e361fbc6f82354c06ed7623a37045cfb34d99992af6117f19921a181090d38f75a894082c11f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Saint Diaz Complex Die Voor Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.161747140171 22.107957601547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang