Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St. Diaz Delight

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint Diaz-kompleks, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

St. Diaz Delight is 'n knus selfsorgwoonstel in Diaz-strand, Mosselbaai. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n gesin of 'n paartjie wat tyd op die strand wil deurbring.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n binnebraai en 'n gemaklike rusbank.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Die dorp self het talle winkelsentrums, vlooimarkte, museums en restaurante, insluitend die nuwe vuurtoringrestaurant met asemrowende uitsigte oor die see.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Saint Diaz-kompleks, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink St. Diaz Delight het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint Diaz-kompleks, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f078de160fbe7b1ff5cda73e361fbc6f82354c06ed7623a37045cfb34d99992af6117f19921a181090d38f75a894082c11f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Saint Diaz Complex Die Voor Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.161747140171 22.107957601547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang