Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St. Eve Lodge & Spa

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York-weg 21, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R965 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

St. Eve Lodge & Spa se kernwaardes is leefstyl, gesondheid en rustigheid en dit is in die stil straat York in Waverley geleë.

St. Eve Lodge & Spa beskik oor 4 en suite-slaapkamers wat uniek versier is en elkeen slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n slim-TV. Die badkamers het elkeen 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisies het elkeen 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en Jacuzzi. Die spa bied masserings, gesigbehandelings, naelversorging, gesondheidsorg en lyfbehandelings wat deur gekwalifiseerde terapeute gedoen word.

Die eiendom het elektriese heinings en 'n alarmstelsel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
2.8
Diens
3.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • York-weg 21, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink St. Eve Lodge & Spa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 965
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 965
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York-weg 21, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadba3ebb17f1bdf9602d906d46af429896c4071424b51d1c935ca4c465108d1e76eca49279deb5a1fe410c29a6b8a623b0ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R965 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 21 York Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.091643440905 26.232006061377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang