St Fort Farm
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Fort Plaas, Wyk 10, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R840 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
St Fort se sandsteen-opstal wat in 1913 gebou is, skuil onder die Mushroom Rock met die Little Calendon-rivier wat onder kronkel; skep die kenmerkende Oos-Vrystaatse plaaservaring. St Fort Farm, geleë onder die Mushroom Rock, net buite Clarens, bied verblyf in 'n sandsteen-opstal vir groot gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n rustige plaas-ontvlugting.
St Fort Farmhouse is liefdevol gerestoureer tot 'n luukse en gerieflike gastehuis met 6 en suite-slaapkamers, wat 'n mens terugnooi na 'n vervloë era wat die grootsheid van gedrukte plafonne en houtvloere weerspieël.
Die gastehuis is in 3 eenhede verdeel, die hoofhuis, aanhangsel en die plaaskothuis.
Die gastehuis is verdeel in die hoofhuis en die aanhangsel wat deur tussendeure verbind word met 'n leë gangkamer, wat gesluit kan word indien gaste nie albei eenhede bespreek nie.
Die kothuis is vrystaande en is wes van die huis geleë. Dié knus kothuis het slaapplek vir twee en het 'n lieflike uitsig oor die dam.
Hierdie eiendom is ideaal vir natuurliefhebbers en diegene wat dit geniet om te stap. Gaste kan die plaas verken sonder om iewers heen te ry en hulle kan die terrein deur Populierwoude stap en langs die Klein Caledonrivier stap om Mushroom Rock te gaan besoek. St Fort Farm is sowat 7 km vanaf Clarens waar gaste toegang tot verskeie geriewe soos winkels en restaurante het.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elizabeth Anne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- St Fort Plaas, Wyk 10, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink St Fort Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Fort Plaas, Wyk 10, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang