St Francis Bay Villas
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
June Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Denise B - Jan 2022
Algehele gradering
Excellent location.
Brenda M - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies en goed geleë. June is 'n uitstekende gasvrou.
St Francis Bay Villas se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoer Brenda, ons waardeer dit opreg. Dit is altyd 'n seën vir ons wanneer so 'n super ordentlik, vooraanstaande gesin by ons plekkie bly.
Groete,
June
Derick E - Feb 2020
Algehele gradering
Relaxed holiday look and feel.
St Francis Bay Villas se terugvoer
What a pleasure it was to have your family stay with us Derick. We love guests who look after our home as if it was their own. Thank you! Thanks too for your lovely feedback and review. We'd be delighted to see you again in future. Warmest wishes, June
Dalynne O - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
St Francis Bay Villas se terugvoer
Baie dankie Dalynne vir die tyd wat u geneem het om terugvoering te gee. Ons waardeer jou vrygewige gradering en woorde. Ons hou daarvan as gelukkige gesinne by ons bly...julle is almal baie welkom om weer te kom kuier en rus! Beste wense, June
Daniel W - Aug 2016
Algehele gradering
Excellent!
St Francis Bay Villas se terugvoer
Dear Daniel, thank you for taking the time to complete a review. We are delighted that you enjoyed your stay and we certainly appreciate your generous and kind feedback. Thank you! We hope to host you and your friends again should you visit St Francis Bay in the future. Best wishes, June.
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diana-singel 1, St Francisbaai, Oos-Kaap, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang