Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Georges 304

Selfsorg

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.1
Veiligheid
3.4
Charl P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2023

Comfortable with easy access to rest of city. Reasonable value for money in a market with lots of competition. Spacious and comfortable with a few excusable niggles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
FZP/CTHA
St Georges 304
Hi Charl Thank you so much for taking the time to leave us a review, we do value your feedback it helps us to always improve and better ourselves and our operation. I have passed this on so we can take care of those niggles. I hope you have a lovely day and we can welcome you again soon. Kind regards, Jessica CTHA Team

Louis P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Dit was baie gemaklik. Die plek is ideal geleë vir baie besienswaardighede, skoon binne, veilig binne, (buite gebou nie so veilig nie, veral nie in die aand ), maar ek sal beslis graag by hierdie plek weer wil bly. Aanbevelenswaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricka R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2019

Kliëntediens swak en onprofessioneel. St Georges 304 is 'n pragtige blyplek, ongelukkig is die diens deur CTHA nie van goeie gehalte nie, na aankoms het daar 'n probleem opgeduik en moes alternatiewe blyplek bespreek word aangesien die badkamer nie gebruik kon word nie. CTHA se diens in 'n noodsituasie is swak. Die lugversorger het ook nie gewerk nie. Die deposito is 2 weke later steeds nie terugbetaal nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Albertus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2019

Doel gedien vir kort kennis, maar inboekproses is glad nie kliëntevriendelik. Die addisionele heffing vir aankoms na-ure was nie duidelik van begin af nie. Ons vlug was vertraag en ons poging om kontak te maak en reëlings te tref het geen resultaat gehad. Plek nie duidelik gemerk vir aankoms in donker nie, ons het gesukkel het om die plek te kry en toe kon ons gasvrou eers omtrent 23:00 ons inboek. Eenheid is in 'n woonstelblok en die bure het beide nagte erg lawaai tot baie laat.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Sep 2018

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Francois N
Kort verblyf
3.0
Apr 2018

Die mees lawaaierigste plek waar ek nog ooit gebly het. Die eenheid self was netjies, alhoewel die gebou nie juis beïndruk nie. Daar is 'n taksi stop reg voor die gebou so daar is heeldag 'n groot geraas dat mens defnitief nie kan laat slaap of enige rus kan kry deur die dag nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Phenyo K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2017

Great location but service can be improved. Great room with a beautiful city view, lots of fast food joints and restaurants in the proximity. Improvements can be made to the late check-in service - waiting for your host late at night to hand over the keys is not ideal especially after long travels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 230

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R994
R994 R696
per nag (plek vir 2)
Vanaf R994
R994 R696
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Strand- en St Georges Mall, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPLDqVtzTI37uRuK91eCgWcYXVzOyjllM4S3ALr5aC2AMB5W5W1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R994 nouVanaf R696 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 Corner Strand & St Georges Mall Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.921504 18.4225539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang