Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Georges 304

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Strand- en St Georges Mall, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R994 R696 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

St Georges 304 is 'n groot en luukse ateljee-selfsorgwoonstel in die sentrale St Georges Mall, Kaapstad. Kaapstad is welbekend vir Tafelberg, V&A Waterfront, Konferensiesentrum, strande, kulturele aktiwiteite en 'n verskeidenheid eetervarings. Dit is 'n ideale ligging vir besoekers vir besigheid of op vakansie.

Die volledig gemeubileerde woonstel is geskik vir 2 gaste en is toegerus met 'n dubbelbed en 'n moderne badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en die leefarea het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Geriewe op die perseel sluit ook 'n internetverbinding, wasgoeddienste en veilige parkeerplek in.

Die woonstel is stapafstand vanaf restaurante, museums en die bekende lang straat wat veral bekend is vir sy naglewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 7 resensies vir St Georges 304
Netheid
4.3/5
Diens
3.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 229

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hoek van Strand- en St Georges Mall, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Georges 304 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R994
R994 R696
per nag (plek vir 2)
Vanaf R994
R994 R696
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Strand- en St Georges Mall, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPLDqVtzTI37uRuK91eCgWcYXVzOyjllM4S3ALr5aC2AMB5W5W1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R994 nouVanaf R696 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 Corner Strand & St Georges Mall Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.921504 18.4225539
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang