St Georges 304
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Strand- en St Georges Mall, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
-
Vanaf
R994R696 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
St Georges 304 is 'n ruim, luukse ateljeewoonstel in die St Georges Mall in Kaapstad wat vir selfsorg ingerig is. Kaapstad is bekend vir Tafelberg, V&V Waterfront, KIKS, strande, kulturele aktiwiteite en 'n verskeidenheid eetervarings. Dit is die ideale verblyf vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié gemeubileerde woonstel het slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed en moderne badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en die leefarea het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Ander geriewe op die perseel sluit internet teen ekstra koste, 'n wasgoeddiens en veilige parkeerplek in.
Dit is stapafstand vanaf restaurante, museums en Langstraat met sy gewilde naglewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 253
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Hoek van Strand- en St Georges Mall, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink St Georges 304 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Strand- en St Georges Mall, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang