Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Georges Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Daleen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Alles wat nodig is! Baie gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annaret M
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Perfek. Baie lekker gebly, sal beslis aanbeveel .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Stylvolle, uiters gerieflike en veilige verblyf. Lieflike oornagverblyf in die hartjie van Johannesburg. Dankie vir heerlike koffie en warm gasvryheid. Stylvolle, veilige verblyf wat ek beslis kan aanbeveel. Dankie Tanya!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunel B
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Gerieflik met alles wat jy nodig het. Die verblyf is pragtig, smaakvol en voorsien in alles wat jy mag nodig kry. Rustige omgewing en mens voel ten alle tye veilig. Sal beslis weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rustig en toegerus vir 'n heerlike verblyf! Ons het slegs een aand deurgebring by St Georges Cottage, maar alles was goed toegerus en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisca M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Netjies, veilig, waarde vir geld. Baie lekker, uit hul pad gegaan om ons te verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wena D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Puik verblyf. Baie netjies, ruim met alles wat jy nodig het. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Pragtig skoon en gerieflik en baie vriendelik. Baie beïndruk. En die gasvrou het baie moeite gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Fabulous cottage in secure neighbourhood. We had a lovely one-night stay at St Georges Cottage with our two Weimaraner girls. Tanya is an exceptional host. Plenty of space for the girls to explore off-leash. Hope we can visit again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roché C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Mees troeteldiervriendelike verblyf in Johannesburg. Ons het besonder lekker by St Georges Cottage gebly en Tanya was 'n uitstekende gasvrou. Al ons honde was welkom en daar was oorgenoeg plek vir hulle om rond te hardloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Georges-weg 173, Observatory, Johannesburg, 2198, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI7SJOTgsfUKuQRAplZAYiQ3lC6vtlO5PjaAsxMA9hD3JnD8f28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 173 St Georges Road Observatory 2198 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.175702778591 28.086131720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang