Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St George's Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir St George's Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lianka L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianka L

Baie netjies en mooi!

So lekker gebly! Almal is vriendelik en die Bistro op die perseel is 'n bonus!

St George's Guest House se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Lianka. Dit was lekker om jul te kon huisves, hoop om jul binnekort weer te sien.

St George's Guest House
Lianie E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie E

Fantastiese verblyf weg van die huis!

Ons is vriendelik verwelkom en alles is goed verduidelik. Die kamer was perfek en skoon! Daar was genoeg plek vir al ons bagasie. Daar is selfs kussingbeskermers op die kussings (vir my is dit 'n bewys dat die gasvrou werklik omgee vir haar gaste). Daar is 'n bistro net 'n paar tree van die gastehuis af wat dit so maklik maak vir etes. Ons sal vir seker weer daar kuier!

St George's Guest House se terugvoer

Ons is bly jul het die tydjie by ons geniet. Hoop om jul weer te kan huisves.

St George's Guest House
Hannes J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes J

Gelukkige, mooi en veilige kuier.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die gasvrou was 'n staatmaker. Die tuine was baie netjies en pragtig. Volle DSTV-kanale. Lugversorging werk uitstekend en krag was 100% beskikbaar. My vrou is later toegelaat om in te bly, terwyl ek nog besig was in die dorp.

St George's Guest House se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Hannes. Dit was lekker om jou te huisves. Bly jy het die verblyf geniet.

St George's Guest House
Morné V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morné V

Nice stay with great location for our weekend.

We recently stayed at St George's Guest House. On the day of check-in, we were contacted by Marietjie, who sent us a WhatsApp message with the location, code for the gate, as well as information on which road would be better to use to get to Tzaneen. The room was neat and clean, and was even serviced. We walked to the next-door restaurant for breakfast, which was served outside on the deck. We enjoyed it very much.

St George's Guest House se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review. We are glad you enjoyed your stay at St George's Guest House. Hope to host you again in future.

St George's Guest House
Louis T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis T

Ideale oornagpunt tussen Wildtuin en Gauteng.

Baie skoon en netjies met 'n besondere tuin en 'n restaurant 100m van daar af.

St George's Guest House se terugvoer

Dankie vir die resensie.

St George's Guest House
Dian W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dian W

Die verblyf was modern en netjies, waarde vir geld. Die verwelkoming was warm.

Die verblyf is net buite Tzaneen met die mooiste uitsig, naby aan 'n resturant, wat die lekkerste ontbyt maak, dit was regtig iets besonders, al was dit net vir een aand, sal ons verseker weer teruggaan vir langer.

St George's Guest House se terugvoer

Dankie vir die resensie en ons verwelkom die terugvoering. Ons is bly u het u verblyf by ons geniet. Ons strewe daarna om altyd vir ons gaste net die beste te bied.

St George's Guest House
Kobus M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus M

Lekker, verblyf moet so lyk.

Al die geriewe werk, lugversorging, ligte, TV, DStv, skoon en netjies. Restaurant werk goed op perseel. Great location.

St George's Guest House se terugvoer

Dankie vir die resensie Kobus. Dit was 'n voorreg om jou as gas te kon ontvang. Hoop om jou weer te kan huisves.

St George's Guest House
Elmie S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmie S

Pragtig, gerieflik en skoon.

Pragtige gastehuis met heerlike, ruim kamers. Alles was skoon en netjies en ons was hartlik ontvang. Die tuine is pragtig en 'n lushof vir die oog. Ons ontbyt was heerlik en uit die boonste rakke. Ons sal beslis St George's Guest House aanbeveel vir ander reisigers.

Deidre H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre H

Skoon en netjies.

Marietjie was wonderlik. Vinnig om te help en het die heerlikste ontbyt bedien. Die gastehuis is skoon en netjies en het 'n pragtige tuin.

St George's Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Deidre. Dit was heerlik om julle as gaste te ontvang. Hoop om jul weer in die toekoms te kan huisves.

St George's Guest House
Jan D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

St George's Guest House se terugvoer

Dankie dat jul die tyd geneem het om 'n resensie te doen Jan. Dit was so lekker om jou en Louise te kon huisves. Hoop om jul weer te sien op jul volgende besoek aan die Laeveld.

St George's Guest House
Deon V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon V

Pragtige tuine en het veilig gevoel.

Sou groter lessenaar verkies om op te kan werk.

Nico G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico G

Baie aangenaam.

Vriendelike gasvrou, persoonlike diens, hulpvaardig, kan dit hoogs aanbeveel.

St George's Guest House se terugvoer

Dankie vir jou resensie Deon.

St George's Guest House
Aletta B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta B

Alles was uiters netjies en in plek.

Perfek vir oornag. Selfs lampie beskikbaar vir kragonderbreking. Marietjie is 'n puik gasvrou. Dankie vir jou terugvoer van flinke info.

St George's Guest House se terugvoer

Baie dankie vir 'n positiewe terugvoer Aletta. Dit was heerlik om julle as gaste te kon hê. Hoop om jul spoedig weer te sien.

St George's Guest House
Magdel S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel S

1 nag oorslaap.

Dit is 'n pragtige, skoon, netjiese kamer. Die gasvrou het ons hartlik verwelkom en alles was perfek. Pragtige natuurskoon. Ek beveel St. George gastehuis ten sterkste vir almal aan.

St George's Guest House se terugvoer

Dankie vir 'n mooi en positiewe resensie Magdel Jul was wonderlike gaste en dit was 'n voorreg om jul te kon huisves. Hoop om jul spoedig weer te sien.
Marietjie

St George's Guest House
Hannes V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Uitstekende diens, netjiese kamers en uitstaande ontbyt!

Marietjie se ontvangs was vriendelik, kamer was netjies en goed toegerus, en die ontbyt was 5-ster!

St George's Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Hannes. Dit was lekker om julle as gaste te kon hê. Hoop om julle in die toekoms weer by St George's Gastehuis te huisves.

St George's Guest House
Dominica K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominica K

'n Uitstekende basis vanwaar Magoebaskloof en omstreke verken kan word.

Is jy op soek na die mees onberispelike oornagfasiliteit of -gastehuis? Jy vind dit beslis by St George`s Gastehuis. Daar is net eenvoudig niks waarmee mens kan fout vind nie. Die gastekamers is uiters netjies en skoon en die tuin en uitsig `n lus vir die oog. Dit is gemaklik naby alle besienswaardigehede in en rondom Haenertsburg, Magoebaskloof.

St George's Guest House se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Dominica. Dit was net 'n plesier voorreg om julle as gaste te akkommodeer. Hoop om julle in 2021 weer te sien.

St George's Guest House
Madelyn G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyn G

Skoon, netjies, gerieflik en beslis waarde vir geld.

Ek was baie vriendelik ontvang deur Marietjie. Die kamer is skoon, netjies en baie gerieflik. Ontbyt was heerlik. Ek sal beslis weer by hulle slaap met my volgende besoek.

St George's Guest House se terugvoer

Baie dankie Madelyn vir die positiewe review. Dit was heerlik om jou as gas te kon huisves. Sien uit na jou volgende besoek.

St George's Guest House
Henko V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henko V

Baie lekker.

Baie netjies en skoon.

St George's Guest House se terugvoer

Dankie vir baie goeie resensie Henko. Dit was lekker om jou as gas te kon huisves.

St George's Guest House
Heilie S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heilie S

Baie gerieflik, skoon en netjies en beddegoed van hoogstaande gehalte.

Die ontvangs was baie vriendelik en vinnig. Alles was reg in die kamers en baie lekker ontbyt elke oggend.

Esna V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esna V

Baie rustig en gemaklik.

Ons het baie lekker by St George's Guest House gebly en uitgerus. Die ontbyt was 'n feesmaal!

Annel G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annel G

Vriendelik. Pragtige verblyf.

Dit is die mooiste plekkie, geleë in die mooiste tuine. Ontvangs is altyd vriendelik en mens voel soos familie. Tannie Marietjie doen die grootste moeite met ontbyt, en dis heerlik.

St George's Guest House se terugvoer

Beste Annel,
Dit was 'n wonderlike voorreg om julle as gaste hier by St George's Gastehuis te kon huisves. Hier het jul as vreemdelinge arriveer en as vriende vertrek. Dis vir my lekker om my gaste te bederf en ek hoop om jul spoedig weer te sien.

St George's Guest House
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George's Valley-straat 77, Pusela Plaas, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9VZrxoirTNyXtPltlG03Wb3SqLQz5gmB1v3WPlvKK3A88kDDXo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 77 George's Valley Road Farm Pusela 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.84111176232 30.130557207269

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang