St George's Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Lianka L - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjies en mooi!
St George's Guest House se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, Lianka. Dit was lekker om jul te kon huisves, hoop om jul binnekort weer te sien.
Lianie E - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastiese verblyf weg van die huis!
St George's Guest House se terugvoer
Ons is bly jul het die tydjie by ons geniet. Hoop om jul weer te kan huisves.
Hannes J - Feb 2024
Algehele gradering
Gelukkige, mooi en veilige kuier.
St George's Guest House se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Hannes. Dit was lekker om jou te huisves. Bly jy het die verblyf geniet.
Morné V - Aug 2024
Algehele gradering
Nice stay with great location for our weekend.
Lees meerSt George's Guest House se terugvoer
Thank you for taking the time to write a review. We are glad you enjoyed your stay at St George's Guest House. Hope to host you again in future.
Louis T - Jun 2024
Algehele gradering
Ideale oornagpunt tussen Wildtuin en Gauteng.
St George's Guest House se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Dian W - Mrt 2023
Algehele gradering
Die verblyf was modern en netjies, waarde vir geld. Die verwelkoming was warm.
St George's Guest House se terugvoer
Dankie vir die resensie en ons verwelkom die terugvoering. Ons is bly u het u verblyf by ons geniet. Ons strewe daarna om altyd vir ons gaste net die beste te bied.
Kobus M - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker, verblyf moet so lyk.
St George's Guest House se terugvoer
Dankie vir die resensie Kobus. Dit was 'n voorreg om jou as gas te kon ontvang. Hoop om jou weer te kan huisves.
Elmie S - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtig, gerieflik en skoon.
Deidre H - Mei 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
St George's Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Deidre. Dit was heerlik om julle as gaste te ontvang. Hoop om jul weer in die toekoms te kan huisves.
Jan D - Mrt 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
St George's Guest House se terugvoer
Dankie dat jul die tyd geneem het om 'n resensie te doen Jan. Dit was so lekker om jou en Louise te kon huisves. Hoop om jul weer te sien op jul volgende besoek aan die Laeveld.
Deon V - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige tuine en het veilig gevoel.
Nico G - Okt 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
St George's Guest House se terugvoer
Dankie vir jou resensie Deon.
Aletta B - Jun 2021
Algehele gradering
Alles was uiters netjies en in plek.
St George's Guest House se terugvoer
Baie dankie vir 'n positiewe terugvoer Aletta. Dit was heerlik om julle as gaste te kon hê. Hoop om jul spoedig weer te sien.
Magdel S - Mei 2021
Algehele gradering
1 nag oorslaap.
St George's Guest House se terugvoer
Dankie vir 'n mooi en positiewe resensie Magdel Jul was wonderlike gaste en dit was 'n voorreg om jul te kon huisves. Hoop om jul spoedig weer te sien.
Marietjie
Hannes V - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens, netjiese kamers en uitstaande ontbyt!
St George's Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Hannes. Dit was lekker om julle as gaste te kon hê. Hoop om julle in die toekoms weer by St George's Gastehuis te huisves.
Dominica K - Sep 2020
Algehele gradering
'n Uitstekende basis vanwaar Magoebaskloof en omstreke verken kan word.
St George's Guest House se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie Dominica. Dit was net 'n plesier voorreg om julle as gaste te akkommodeer. Hoop om julle in 2021 weer te sien.
Madelyn G - Feb 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik en beslis waarde vir geld.
St George's Guest House se terugvoer
Baie dankie Madelyn vir die positiewe review. Dit was heerlik om jou as gas te kon huisves. Sien uit na jou volgende besoek.
Henko V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
St George's Guest House se terugvoer
Dankie vir baie goeie resensie Henko. Dit was lekker om jou as gas te kon huisves.
Heilie S - Des 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en netjies en beddegoed van hoogstaande gehalte.
Esna V - Des 2019
Algehele gradering
Baie rustig en gemaklik.
Annel G - Jul 2019
Algehele gradering
Vriendelik. Pragtige verblyf.
St George's Guest House se terugvoer
Beste Annel,
Dit was 'n wonderlike voorreg om julle as gaste hier by St George's Gastehuis te kon huisves. Hier het jul as vreemdelinge arriveer en as vriende vertrek. Dis vir my lekker om my gaste te bederf en ek hoop om jul spoedig weer te sien.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George's Valley-straat 77, Pusela Plaas, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang