Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St James Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sonja V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Absolute waarde vir geld. Netjies, baie goed toegerus - perfekte wegbreek. St James Cottage is 'n pragtige kothuis wat baie goed toegerus is. Die gasvrou en gasheer het ons heerlik bederf met 'n vars brood, melk, beskuit en 'n verskeidenheid koffie en tee. Oorkant die pad is die toegang tot die St James strand en 'n klein restaurantjie met heerlike kos. Kalkbaai is 15 minute se stap met die oulikste winkeltjies. Ons sal vir seker weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
St James Cottage
Dear Sonja Thank you so much for your lovely review. It is much appreciated. It was lovely to meet you and you are welcome to come and stay with us again. Best wishes Carol and Seamus

Linda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2019

Gasvrye eienaars, oulike historiese cottage, naby alles. Ons het 'n wonderlike paar dae by St James Cottage gehad, gasheer en gasvrou is amazing. Het reggestaan vir enige iets of enige vrae wat ons sou hê. Net hul gasvryheid alleen sal maak dat ons definitief teruggaan. Verder is die klein historiese cottage baie oulik, baie klein tuin, maar skoon en well-equipped so naby die see, getypoel en winkels, dat 'n mens nie eers 'n tuin mis nie. Ons het heerlik gebly. Dankie Shamus en Carol, ons sal jul weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
St James Cottage
Thank you, Linda. It was wonderful to meet you and your family. We would love to have you stay again. Best wishes, Carol and Seamus

Mary-ann N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Carol en Seamus het ons verblyf baie spesiaal gemaak. Ek sal St. James Cottage met 'n oop gemoed aanbeveel. Die cottage is perfek geleë - die verkeer voor die huis verby is wel baie besig, maar die tuintjie is mooi afgeskort, so dit pla nie regtig nie en binne-in die huisie is die verkeer minder hoorbaar. Reg oorkant is 'n lekker restaurant, 'n stasiewinkeltjie, die stasie en natuurlik die see! Die getypoel is net 'n vinnige stappie oor die pad en treinspoor (onderdeur 'n kort duikweg) en langsaan twee ander lekker swemstrande. Maar die beste van die cottage is die eienaars, Carol en Seamus wat uit hul pad gegaan het om ons verblyf rustig, aangenaam en gerieflik te maak. Braaihout, 'n koue bottel wyn, vars brood van die bakkery om die draai, konfyt, botter en allerhande ekstras het op ons gewag toe ons daar aankom na 'n lang pad van Bloemfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
St James Cottage
Baie dankie Mary Ann. It was such a pleasure hosting you and your lovely family. I hope that you can come back and enjoy another stay with us. When it is not peak season it is much quieter. Have a wonderful year Carol and Seamus

Gesina K
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2018

Uitstaande verblyf. Netjies en skoon en goed toegerus. Gashere baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
St James Cottage
Julle was fantastiese gaste en is altyd welkom. Beste groete, Carol en Seamus

Anne H
Lang verblyf
5.0
Aug 2018

Wonderlike gashere and pragtige kothuis. Die oomblik toe ons daar instap het ons geweet dis perfek. Eenvoudig, netjies, simplisties en gerieflik. Die gashere het als voorsien wat 'n gesin sou benodig, soos wasmasjien, alles! Dit was in die winter, so ons het van die gasverwarmer gebruik gemaak. Sal nêrens anders bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Gerieflike, outydse verblyf en die eienaars is baie gasvry en het ons baie spesiaal laat voel. Die kothuis is goed toegerus met DStv en WiFi. Goeie linne en die kombuis is baie goed toegerus. Die eienaars het absoluut gesorg vir vele ekstras soos melk en botter en vrugte en sap en beskuit en tot honde beskuitjies, net 'n keur van koffie en tee. Uiters gasvrye eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
St James Cottage
Baie dankie Susan. Julle was fantastiese gaste en is welkom om terug te kom.

Chenelle V
Kort verblyf
5.0
Apr 2018

Wonderlik en baie gasvry! Mense is baie nice en laat mens tuis voel. Definitief 'n moet! Amazing plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
St James Cottage
Baie dankie Chenelle, Dit was ons plesier om 'n paralympian as 'n gas to he. Ons sien uit om vir u weer in Maart te sien. Beste groete, Carol en Seamus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 62, St. James, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyx4A3UAQbYwXeYXNPweaAcyeTZw03LK8WqqjUUCNns0P5ay2gh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 62 Main Road St James 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.118881697405 18.458171188832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang