Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The St James of Knysna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir The St James of Knysna
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Susan M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M

St James het ons verwagtinge oortref.

Baie vaardige en vriendelike personeel. Ruim, skoon en goed gemeubileerde fasiliteit. Die vars blomme in die kamer was "amazing". Rustige atmosfeer en wonderlike uitsig oor die meer. Sien St James Hotel binnekort weer.

Anne-marie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie S

Stunning location an absolute stunning location.

Great service, superb quality.

Leon D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon D

Uitstekend en die diens is van hoogstaande gehalte.

The St James of Knysna het ons stoutste verwagtinge oortref. Ons was soos eregaste behandel en die diens was uitstekend. Die restaurant kan ten sterkste aanbeveel word. Die kamers is ruim, baie goed toegerus en baie netjies. Die personeel is bedagsaam en lewer uitstekende diens.

Naomi V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V

'n Pragtige, netjiese plek met ouwêreldse sjarme!

Baie netjies. Baie skoon. Alle vrae of probleme is dadelik geadresseer. Rustige atmosfeer met mooi uitsig. Vriendelike personeel. Ons het regtig lekker gebly en sal verseker gaan.

Melany P - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melany P

Dit was onbeskryflik!

Die rustigheid, veiligheid, veilige parkeerarea, vriendelikheid en behulpsaamheid van die personeel, netheid, en die lekker etes was onbeskryflik. Ek sal definitief St. James of Knysna aanbeveel vir verblyf op die Tuinroete.

Vanaf
Vanaf R4 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Die Punt, Eastford, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26ae6efecaea638d0dff8cc83b030b7f7ead535a2a5ecca0dfdde4127a6caceb3a172ad8b1eb2693b498518de332dcbcd240?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 880 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 The Point Eastford 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -34.039502546811 23.015713691711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang