Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Lucia Ecolodge & Conference Centre

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Pavankumar N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2023

Excellent Stay. Nice Place to Stay. Clean and staff very polite and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

It was lovely. The stay was private and peaceful. The facilities were well kitted and the staff was friendly. The parking wasn't ideal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ralf J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2022

Wonderful week spent at the lodge. Staff are super helpful while proprietor keenly engaged and very knowledgeable about the area. Delightful additional activities easily arranged through the lodge under the expert and personal guidance of the proprietor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Pragtige uitsig en 'n lekker kamer. Die Ocean View Cottages is fantasties. 'n Pragtige uitsig was die kersie op die koek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Fantastiese verblyf. Ons het 'n see-uitsig kamer gehad, wat prentjie mooi was. Kian se kennis op die nag safari is ongelooflik. Die vaart op die meer was so spesiaal en ons het baie naby aan die seekoeie gekom. Het ook gebraai en die kombuis het ons voorsien van slaai teen baie billike tarief. Anna se ontbyt was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Great stay. Cottage 1 is the best for honeymooners! Wonderful stay. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Des 2021

Teleurstellend, nie waarde vir geld. Teen R 1 800 per nag vir vuil stort, gevlekte bad, geroeste braairooster en min kombuistoerusting, asook geen warm water eerste dag is dit swak waarde vir geld. Eienaar probeer regmaak deur ons 'n komplimentêre mandjie goed te gee. Dit help niks. Moenie dink die kamer lyk soos op die webblad nie. Geen hemelbed nie en baie meer eenvoudig.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Lekker, groot, skoon kamers. Kombuis is goed toegerus. Ons het dit genient. Die seekoie in die pad voor die lodge het dit vir ons spesiaal gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neville B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2020

Uitstekende en skoon verblyf. Die personeel is professioneel. Verblyf was 'n entjie van die see se swemstrande af, maar nie ver van die middestad af nie, maar daar is ongelukkig geen veilige parkeerplek vir klante nie. Daar is wel 'n nagwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

George K
1 nag
5.0
Jan 2019

Baie mooi, skoon en rêrig 'n lus vir die oog! Sal enige tyd die verblyf vir my vriende aanbeveel. Ek het as motorfietsryer al by baie plekke gebly, maar dié is beslis een van my top 5.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-straat 135, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANSUz6n82Z5x5RAYHFTwLA6cFwvCn8h2wAqG62pmG94m3RNwV10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 135 Hornbill Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.3817564 32.4135769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang