Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Lucia Ecolodge & Conference Centre

  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-straat 135, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

St Lucia Ecolodge & Conference Centre bied B&B en is in die subtropiese dorpie St Lucia geleë.

Verblyf by die lodge bestaan uit 28 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 2 enkelbeddens óf 'n koningingrootte-bed, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook lugversorging, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Paar van hierdie eenhede beskik ook oor 'n privaat kombuisie. Ontbyt word in die restaurant bedien, waar ander heerlike maaltye gereël kan word. Die lodge beskik ook oor 'n uitvoerende sitkamer, kroeg, 'n swembad en 'n houtdek wat uitkyk oor die vleilandpark van die Wêrelderfenisgebied.

Vir die korporatiewe reisiger; banket- en konferensies kan gereël word vir tot 100 sittende afgevaardigdes. Oorgenoeg veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie. St Lucia Ecolodge & Conference Centre is ideaal geleë naby verskeie toergidse wat uitstappies na die iSimangaliso-vleilandpark en ander besienswaardighede in die area kan reël.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hornbill-straat 135, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink St Lucia Ecolodge & Conference Centre het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-straat 135, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANSUz6n82Z5x5RAYHFTwLA6cFwvCn8h2wAqG62pmG94m3RNwV10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 135 Hornbill Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.3817564 32.4135769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang