Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Lucia Hilltop Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Jana D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Pragtige plek. Baie lekker geëet en gekuier. Lieflike mense. Ek en my man het dit vreeslik geniet. Uitstekende akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevlynn F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Absolutely amazing host and great accommodation. Chantelle and her dad were very welcoming and communication was brilliant. Facilities were great and comfortable. Delicious breakfast and friendly staff. A must stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
St Lucia Hilltop Guest House
Thank you very much for your great review. We really appreciate it. Kind regards, The Coertzen family

Wernus C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Baie netjiese plek met baie vriendelike personeel. Baie netjiese en skoon plek met baie vriendelike personeel. Sal dit aanbeveel vir enigiemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johanna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Luuks, rustig, ontspannend. Die uitsig is ongelooflik mooi. Dis 'n skoon en netjiese gastehuis in 'n lieflike area. Dis redelik sentraal tot alle plekke waarheen mens wil gaan in die dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Baie lekker - baie gasvry ontvang en heerlike ontbyt geniet elke oggend. Ten spyte van loadshedding het ons baie lekker gebly - Chantelle is 'n wonderlike gasheer en het gesorg dat waaiers en lugreëling ons lekker koel hou in die kamer. St Lucia is 'n pragtige plek vol vriendelike mense. Sal definitief weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2020

Beautiful holiday. Beautiful place and service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marianne
St Lucia Hilltop Guest House
Hello Charles, thank you for your kind review. Regards, Chantelle.

Ena H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2020

Aangenaam. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die kamers en badkamers was skoon. Gegewe C-19 kan ek die volgende aanbevelings/opmerkings maak: Daar was geen sanitiser beskikbaar nie, die kombuispersoneel haal hul maskers af as hul die kos in die kombuis voorberei, die gemeenskaplike yskas is problematies van 'n gemak en "infeksie" perspektief. Die C-19-risiko kan dus beter bestuur word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Monique F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2019

Beautiful guesthouse. Modern and very neat! Absolutely loved it. Flexible and friendly staff! We had a lovely stay here in July 2019. Would come back here any time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
St Lucia Hilltop Guest House
Dear Monique Thank you so much for your review hope to see you in the further again and we are happy that you chose our establishment wishing you a lovely day further The Hilltop team

Fred K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2019

Very good! Clean, good breakfast and very nice owners!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Lucia Hilltop Guest House, Kingfisherstraat 16, St Lucia Riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuE5ooNoaLwMUBa1C92rCGjTLVNcYDpqveNpY6qaanfHgRUygy7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 St Lucia Hilltop Guest House 16 Kingfisher Street 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.37496 32.4176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang