St Lucia Hilltop Guest House
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Lucia Hilltop Guest House, Kingfisherstraat 16, St Lucia Riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
St Lucia Hilltop Guest House is 'n moderne gastehuis met 'n antieke kinkel, en is in die rustige St Lucia geleë.
Die gastehuis bied gaste 'n keuse van suites; 6 van die kamers kan 2 mense akkommodeer, terwyl die 2 gesinskamers elk 4 mense kan akkommodeer. Die kamers het lugversorging en het en suite-badkamers met storte. Tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, skeerpunte asook luukse toiletware is beskikbaar en skuifdeure maak oop op 'n patio.
Gaste kan elke oggend 'n volledige Engelse en Kontinentale ontbyt op die dek by die swembad, of in die eetkamer geniet. Alle dieetvereistes word op vooraf versoek voorsien. Die gastehuis het ook 'n knus kaggel, 'n sondek, 'n swembad, 'n binnenshuise sitkamer, 'n gemeenskaplike braai, 'n kroegarea, asook gratis WiFi.
St Lucia bied lieflike strande en 'n verskeidenheid doendinge soos verskeie watersport, voetslaan, stap, fietsry, voëlkyk, asook perdry, en gaste kan dalk die geleentheid kry om seekoeie en krokodille te sien.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marianne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- St Lucia Hilltop Guest House, Kingfisherstraat 16, St Lucia Riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink St Lucia Hilltop Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 20 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Lucia Hilltop Guest House, Kingfisherstraat 16, St Lucia Riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang