Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St.Lucia Holiday Apartments

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Louis J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Vantasties. Plek is die beste, en eienaar gaan uit haar pad uit om te help. Word elke dag skoon gemaak, en baie veilig daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlette S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Skoonmaak diens was pluspunt. Baie lekker gebly. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Very comfortable and friendly. Fantastic. Thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

JJ V
Kort verblyf
3.6
Apr 2023

Ons is geskuif van Blue Fin na woonstel. Die was ń pluspunt aangesien die eenheid groter is. Alles was netjies en skoon met aankoms. Toilet in hoofslaapkamer was 'n probleem. Eienaar het tang gegee om toilet stopkraan oop en toe te draai met gebruik. Dink dit kon maklik reggestel gewees het as daar 'n wil was. Lugversorger in hoofslaapkamer nie effektief verkoel nie. Gelukkig was dit 'n koel week en het die nie 'n werklike invloed gehad nie. Het verblyf in St. Lucia geniet.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.4
Jun 2022

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Des 2022

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Juli S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

Baie lekker rustig. Is baie lekker vir die vakansiegangers wat net daar slaap. Die eenheid kom nie met 'n sitkamer nie net 'n lekker stoep buite. Dit was egter moeilik vir ons om saam te kon kuier as dit buite gereën het. Ons het toe maar elke keer as dit reën piekniek gehou in die voorportaal en so saam geëet en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2021

Baie mooi woonstelle. Lekker geslaap en lugversorging was 'n pluspunt. Voorstel: Elke woonstel moet toegerus word met 'n besem. As jy van strand afkom is daar altyd seesand orals!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ian S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2021

Everything needed for self-catering without a pool. The apartments are nice and cozy, air-conditioning every room, etc. Braai facilities and mostly what you need. The only disappointment was no pool. A must for that level of heat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Kim C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Friendly and helpful. We had a great time in St Lucia and Melize and Gauwie made us feel very welcome and catered to any need we had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Melize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuna-laan 6, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkOGUwMDAzLTJhOTktNGY2My1hMmNiLTczN2M0NTIwYzkxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 6 Tuna Lane Avenue St.Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.376433670247 32.416853143408

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang