Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Lucia Kingfisher Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Inamarie G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

'n Gasvrye lodge met 'n pragtige tuin. Nellie en die Kingfisher Lodge span is tops. Ons is baie vriendelik ontvang. Die lodge se tuin loop uit op die vleiland en dit was spesiaal om die bosbokkies en nagapies te kon sien. Loopafstand na Sunset Jetty en dorp. Nellie het regtig uit haar pad gegaan om vir ons elkeen 'n heerlike ontbytpakkie te maak vir ons diepseevisvangavontuur. Nogmaals dankie! Wens julle alles van die beste toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nellie
St Lucia Kingfisher Lodge
Goeie More Inamarie en Familie Baie dankie vir die mooi woorde! Dit was net n plesier gewees om julle as ons gaste te he! 'n Pragtige familie. Ons glo en vertrou om jul mooi familie weer te kan ontvang as ons gaste. Vriendelike Groete Die Kingfisher span!

Hannah O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Dit was 'n ontspanne tyd met uitstekende diens. Die WiFi ontvangs het met tye gesukkel. Dit sal 'n pluspunt wees indien daar 'n TV in die kamer is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nellie
St Lucia Kingfisher Lodge
Liewe Hannah Baie dankie vir die wonderlike resensie en ook die terugvoer in verband met die wifi, beplanning is reeds in plek vir opvangs verbetering vir ons area. Vriendelike groete Michelle

Gerhard T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

Vriendelike ontvangs met dame wat na gaste omsien. Lieflike gastehuis, met gesonde groot ontbyte. Baie skoon kamers en badkamers, ruim stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nellie
St Lucia Kingfisher Lodge
Liewe Gerhard Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Dit is wonderlik om te hoor dat julle dit hier geniet het. Ons hoop om julle gou weer te ontvang. Vriendelike Groete Michelle

Anmaré B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Baie vriendelike ontvangs, skoon, baie goeie ligging. Ons was baie mooi gehelp. Die dame by ontvangs het vir ons aktiwiteite geboek en baie moeite gedoen om ons naweek heerlik te maak. Dit was heerlik om langs die swembad te kan braai met 'n pragtige uitsig, borde, messe, vurke, 'n braaibak en tang was ook vir ons voorsien. KingFisher Lodge is fantasties geleë, ons het skaars ons kar nodig gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nellie
St Lucia Kingfisher Lodge
Hallo Anmare Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, dit was heerlik om julle hier te he. Groete Michelle

David L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2018

Baie lekker en baie mooi! Baie lekker gebly en baie mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nellie
St Lucia Kingfisher Lodge
Baie dankie vir julle mooi resensie en ons is baie tevrede dat julle dit geniet het. St Lucia Kingfisher Lodge.

Anonieme gas
1 nag
3.6
Des 2018

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Nellie
St Lucia Kingfisher Lodge
Baie dankie vir u terugvoering wat ons baie wardeer. Verstaan nie presies wat die probleem met die ontbytdiens was nie, maar as u bedoel dat u lank moes wag vir bediening vra ons omverskoning. Groetnis van ons almal hier by St Lucia Kingfisher Lodge.

Nele H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2017

Pragtige kamer en tuin. Ons het ons tydjie by Kingfisher Lodge baie geniet. Die kamer is mooi versier en gerieflik, en ontbyt is heerlik. Net jammer ons het die eienaar eers gesien toe ons uitgeklok het (en die rekening betaal het) en nie gedurende ontbyt of toe ons uitgeklok het nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nellie
St Lucia Kingfisher Lodge
Dear Nele, We thank you for your feedback as it allows us to only improve. Our manager was off during this time and hope that we can make it up to you in the future. Sincerely yours, Maureen Lodge manager Kingfisher Lodge

Elsje V
1 nag
5.0
Jul 2016

Dankie dat my familie tuis gevoel het en dat jul mooi na hul gelyk het. Hul sê als was prima! Die akkommodasie en diens was baie goed. Sal enige tyd weer boek en ook dit aan ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nellie
St Lucia Kingfisher Lodge
Dear Elsje It was a pleasure to have your family at our lodge. Such lovely guests! We hope to see you soon. All the best, Maureen and team

Marius V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2016

Fantastic. But no TV. Why? Could not watch any super rugby game.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nellie
St Lucia Kingfisher Lodge
Dear Marius It was such a pleasure to have you stay here at Kingfisher lodge with us. We thank you for your feedback as it allows us to only improve on our guests comfort and enjoyment. We are happy to say that we are looking into your request. Best regards Maureen Main Kingfisher lodge

Jan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2016

Ons het ons verblyf hier geniet. Die diens was goed. Die breakfast was lekker. Die personeel was vriendelik. Sal hierdie verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Nellie
St Lucia Kingfisher Lodge
Dear Jan, We thank you for your review and hope to have the pleasure of your stay here with us again at Kingfisher lodge. All the best, Maureen Main Kingfisher lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nellie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 187 McKenzie Straat, , St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlYTZhMGJlLWMyYTctNDJmZi1iOTE5LTUyNGYxMGZiMzcyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 187 McKenzie Street Estuary 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.383032929621 32.407905757427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang