Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Lucia Ocean View Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Izaan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Gemaklike verblyf. Ons was met ons aankoms na 'n groter plek geskuif as wat ons bespreek het en dit was so verwelkom. Nie dat die houthuisie nie voldoende sou wees nie. Alles is baie netjies, ruim en mooi versier. Jy het iemand wat elke dag inkom om skoon te maak. Die huis het alles wat jy nodig het om kos te maak, maar as jy nie lus is om self kos te maak nie, is die eiendom baie naby aan die restuarante geleë. Tydends die kragonderbrekings het hulle 'n kragopwekker wat dadelik inskop en dit was tog so lekker om nie in die donker te sukkel nie. Dit was vir ons en ons 3 kleintjies baie lekker om by Ocean View te bly. Dit is hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
St Lucia Ocean View Lodge
Hello Izaan, Baie baie dankie vir julle goeie terugvoer. Ek waardeur dit baie. Groete Marianne

Cary Peter K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Comfortable, clean, and well appointed. Ideally situated for our birding and game viewing stay in St Lucia. Having a generator back-up to cover for the usual poor Eskom service was great. The built-in braai was by far the best I've come across! Will be back at St Lucia Ocean View Lodge for future St Lucia trips.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
St Lucia Ocean View Lodge
Hello Cary, thank you very much for your great review. Really appreciate it. Regards Marianne

Anje V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2022

Ontspanne, gerieflik dat die eenheid daagliks gediens word. Lekker dat kragopwekker is as kragonderbreking. Veilige, plat speelplek vir kinders. Mooi uitsig vanaf swembad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
St Lucia Ocean View Lodge
Hello Anje, thank you very much for your great review.

Annemarie P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2022

Rustige kuier by St. Lucia. Ons sal beslis weer St Lucia Ocean View Lodge gebruik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cary K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Very comfy with everything you need for a short stay. Good central spot for birding walks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
St Lucia Ocean View Lodge
Thank you for your review.

Shaun B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Peaceful, comfortable, great views, value for money. Ocean View Lodge is in a great location, away from the main street, but close enough to walk for a meal out. We were not bugged the whole time we were there, but had everything we needed. Great view from the swimming pool, quiet area to chill with friends. Would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
St Lucia Ocean View Lodge
Hello Shaun, I just want to say thank you for your great review. Kind regards, Marianne

Etienne S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2021

Ons het baie lekker gebly tot hulle bome begin sny het langsaan, blyplek was fantasties. Ons was baie gelukkig met ons plekkie, het dit regtig geniet, sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christa G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2021

Lieflik en rustig. Baie skoon en netjies. Gerieflik en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
St Lucia Ocean View Lodge
Hello Christa, thank you for your lovely review. Kind regards Marianne

Cary Peter K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Everything you need, and comfortable Unfortunately the last evening was spoilt by very rowdy guests in another chalet - a definite drawback of having the chalets very close to each other.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
St Lucia Ocean View Lodge
Hello Gary, sorry to hear about the noise. You should have phoned me and I would have come to investigate the problem. We are one of a few properties in St Lucia that have units that are free-standing and not on top of each other. Regards Marianne

Kate D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Rustige, skoon met asemrowende uitsig van die see. Ocean View Lodge is jou "home away from home". Met alles wat jy nodig het binne en buite, dis skoon binne en buite. Die apies kom loer in en die voëls gesels elke dag. Jou plek word elke dag skoongemaak en almal is te alle tyd baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
St Lucia Ocean View Lodge
Thank you very much for your great review. It is awesome to hear how you describe the unit as well as the property. Kind regards Marianne

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-straat 147, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFaH7rJ4ReXgYrwbBRHzSY49PdSSk6UrMuJTSMqRwL5m8CF4EvF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 147 Hornbill Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.382886623222 32.41326212883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang