Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Lucia Ocean View Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 49 resensies vir St Lucia Ocean View Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Izaan B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izaan B

Gemaklike verblyf.

Ons was met ons aankoms na 'n groter plek geskuif as wat ons bespreek het en dit was so verwelkom. Nie dat die houthuisie nie voldoende sou wees nie. Alles is baie netjies, ruim en mooi versier. Jy het iemand wat elke dag inkom om skoon te maak. Die huis het alles wat jy nodig het om kos te maak, maar as jy nie lus is om self kos te maak nie, is die eiendom baie naby aan die restuarante geleë. Tydends die kragonderbrekings het hulle 'n kragopwekker wat dadelik inskop en dit was tog so lekker om nie in die donker te sukkel nie. Dit was vir ons en ons 3 kleintjies baie lekker om by Ocean View te bly. Dit is hoogs aanbeveelbaar.

St Lucia Ocean View Lodge se terugvoer

Hello Izaan,
Baie baie dankie vir julle goeie terugvoer. Ek waardeur dit baie.
Groete
Marianne

St Lucia Ocean View Lodge
Cary Peter K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cary Peter K

Comfortable, clean, and well appointed.

Ideally situated for our birding and game viewing stay in St Lucia. Having a generator back-up to cover for the usual poor Eskom service was great. The built-in braai was by far the best I've come across! Will be back at St Lucia Ocean View Lodge for future St Lucia trips.

St Lucia Ocean View Lodge se terugvoer

Hello Cary, thank you very much for your great review.
Really appreciate it.
Regards
Marianne

St Lucia Ocean View Lodge
Anje V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anje V

Ontspanne, gerieflik dat die eenheid daagliks gediens word. Lekker dat kragopwekker is as kragonderbreking.

Veilige, plat speelplek vir kinders. Mooi uitsig vanaf swembad.

St Lucia Ocean View Lodge se terugvoer

Hello Anje, thank you very much for your great review.

St Lucia Ocean View Lodge
Annemarie P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie P

Rustige kuier by St. Lucia.

Ons sal beslis weer St Lucia Ocean View Lodge gebruik.

Cary K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cary K

Very comfy with everything you need for a short stay.

Good central spot for birding walks.

St Lucia Ocean View Lodge se terugvoer

Thank you for your review.

St Lucia Ocean View Lodge
Shaun B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun B

Peaceful, comfortable, great views, value for money.

Ocean View Lodge is in a great location, away from the main street, but close enough to walk for a meal out. We were not bugged the whole time we were there, but had everything we needed. Great view from the swimming pool, quiet area to chill with friends. Would recommend.

St Lucia Ocean View Lodge se terugvoer

Hello Shaun, I just want to say thank you for your great review.
Kind regards,
Marianne

St Lucia Ocean View Lodge
Etienne S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne S

Ons het baie lekker gebly tot hulle bome begin sny het langsaan, blyplek was fantasties.

Ons was baie gelukkig met ons plekkie, het dit regtig geniet, sal weer kom.

Christa G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Christa G

Lieflik en rustig.

Baie skoon en netjies. Gerieflik en gemaklik.

St Lucia Ocean View Lodge se terugvoer

Hello Christa, thank you for your lovely review.
Kind regards
Marianne

St Lucia Ocean View Lodge
Cary Peter K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cary Peter K

Everything you need, and comfortable

Unfortunately the last evening was spoilt by very rowdy guests in another chalet - a definite drawback of having the chalets very close to each other.

St Lucia Ocean View Lodge se terugvoer

Hello Gary, sorry to hear about the noise. You should have phoned me and I would have come to investigate the problem. We are one of a few properties in St Lucia that have units that are free-standing and not on top of each other.
Regards
Marianne

St Lucia Ocean View Lodge
Kate D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate D

Rustige, skoon met asemrowende uitsig van die see.

Ocean View Lodge is jou "home away from home". Met alles wat jy nodig het binne en buite, dis skoon binne en buite. Die apies kom loer in en die voëls gesels elke dag. Jou plek word elke dag skoongemaak en almal is te alle tyd baie vriendelik.

St Lucia Ocean View Lodge se terugvoer

Thank you very much for your great review. It is awesome to hear how you describe the unit as well as the property.

Kind regards
Marianne

St Lucia Ocean View Lodge
Paul S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Rustig, gerieflik en netjies.

Ons het op die ingewing van 'n oomblik besluit om 'n paar dae weg te breek en met kort kennisgewing die verblyf bespreek, met geen moeilikheid nie. Die hout huisies is baie mooi ingerig en ons het niks gekort nie. Dit was buite seisoen so die eenhede en dorp was lekker stil en rustig. Die eenheid en braaiplek is elke dag skoongemaak. Die plekkie is vir seker waarde vir geld en ons sal graag weer daar vakansie hou.

St Lucia Ocean View Lodge se terugvoer

Hello Paul, thank you very much for your lovely review. Really appreciate it. Glad to hear that you and your wife had a good time at Lai-la log cabins.
Kind regards,
Marianne

St Lucia Ocean View Lodge
Christa U - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa U

Fantasties! Beste verblyf in St. Lucia.

Ons gaan al vir meer as 10 jaar St. Lucia toe en het al by verskeie plekke gebly. Lai La is tot dusvêr die beste! Was 'n hoogtepunt vir ons vakansie!

St Lucia Ocean View Lodge se terugvoer

Hello Christa, baie dankie vir jou baie mooi terugvoor. Was lekker om julle hier by ons te he.
Julle is enige welkom om terug te kom.
Groete Marianne

St Lucia Ocean View Lodge
Ella O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella O

Netjies.

Baie lekker gebly. Baie netjies. Sal weer daar gaan bly.

Rensie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rensie P

Pragtig en veilig.

Ons het heerlik gebly. dis baie skoon en netjies en veilig. Pragtige uitsig van swembad. Personeel baie vriendelik. Kombuis gereedskap glo ek sal verbeter.

Yolande C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande C

Aangenaam.

Aangename verblyf gewees dankie.

Edi N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edi N

Fantasties.

Great mense, vriendelike personeel. Baie muskiete.

St Lucia Ocean View Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit baie. Ons is besig met verbeteringe so julle is welkom om weer te kom en dit te sien.
Groete,
Marianne

St Lucia Ocean View Lodge
Anja M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja M

Ons sal definitief weer moet teruggaan.

Die rustigheid self, het hierdie plekkie so geniet.

Louis D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Die rustigheid was heerlik.

Baie skoon, gerieflike akkommodasie, en onderdakbraai-area wat sal maak dat ons vir seker dit weer sal besoek. Baie vriendelike en behulpsame ontvangsdame!

St Lucia Ocean View Lodge se terugvoer

Beste Louis,

Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit.

Groete,
Marianne

St Lucia Ocean View Lodge
Pamela S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela S

Comfortable stay.

Comfortable, spacious cottage for a short holiday.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflik.

Gerieflike, ruim kothuis vir 'n kort vakansietjie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Louise M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M

Cosy, clean and homely.

A huge thank you to Bev who runs the place, you made us feel so welcome and was there for anything we might have needed! It was a lovely stay and can definitely recommend the place.

Peter Rolink E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter Rolink E

Keurig verblijf.

Vriendelijk ontvangst en alle medewerking.

Willem V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Baie lekker, rustig en ontspannende vakansie.

Lai La Log Cabins is wel geleë en in loopafstand na die riviermonding en bied skoon akkommodasie, die personeel is vriendelik en behulpsaam. Dit is ideaal vir 'n rustige en ontspannende vakansie of naweek wegbreek.

Jaco S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Fantasties.

Baie netjies, baie vriendelike diens! Ons het so lekker gebly dat ons ure op die gemaklike bank om gesels het, en min aandag gegee het aan die storm weer buite. Baie Dankie!

St Lucia Ocean View Lodge se terugvoer

Hello Jaco,
Dankie vir jou resensie.
Groete,
Beverley
Lai La

St Lucia Ocean View Lodge
Alta R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta R

Rustigheid vir liggaam en siel.

Ons het ons verblyf baie geniet. Dis 'n baie rustige atmosfeer. Kan dit definitief aanbeveel.

St Lucia Ocean View Lodge se terugvoer

Beste Alta,

Baie dankie vir jou resensie.

Groete,
Lai La - bestuur

St Lucia Ocean View Lodge
Rina H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina H

Lai La Log Cabins was 'n uitstekende keuse.

Op die rant van die natuur bied Lai La Log Cabins 'n gerieflike, bekostigbare ontspannende vakansie.

Jessica B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica B

Heerlik en rustig.

Baie netjies en skoon! Baie rustige atmosfeer!

Linda T - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda T

Aangenaam.

Afgesien van mikrogolf wat glad nie aangeskakel het, was daar geen ander probleme nie.

Bianca T - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca T

Much enjoyed, the garden is beautiful and convenient for the children.

The house was great, and well stocked. We did have issues with the toilet seat being broken, the toilet roll holder being broken, as well as the soap holder in the shower. Would suggest replacing these, as it is quite a frustration. Other than that, the housekeeper was friendly and efficient. We thoroughly enjoyed our stay and would book again in the future.

Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Kobus P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P

Heerlik! 'n Lieflike wegbreek. Lai La het alles wat mens nodig het. Beveel dit rêrig aan!

Fantastiese bestemming. Lekker gekuier. Personeel is hulpvaardig en vriendelik. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Jakobie D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobie D

Dit was heerlik om so in die bos te kon bly. Die huisie is baie netjies en elkeen het sy eie kamer.

Die plekkie is goed geleë. Ons is lekker verras. Die eienaar ken beslis die omgewing en het baie inligting deurgegee oor die paaie, plantegroei en beste eetplekke.

Pixie V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Pixie V

Goor.

Goor, glad nie waarde vir geld.

Izak V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V

Absoluut fantasties! Het die braai-area baie geniet!

Dit is baie naby alles in 'n rustige plekkie. Ons het dit vreeslik geniet. Die naweek was beslis te kort. Jy kry sommer baie goeie visvangwenke ook by die cabins.

Rosalinda H - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalinda H

Mooi plek.

Baie lekker gebly en sal weer soontoe gaan. Baie dankie vir die wonderlike diens!

Azgar A - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Azgar A

Comfortable and relaxing

Very comfortable accommodation, clean facilities, very friendly and hospitable hostess and staff.

Ansie C - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie C

Lekker!

Verblyf was gerieflik, skoon en het aan al ons behoeftes voorsien. Die bestuur het alle probleempies goed hanteer.

Corne B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corne B

Die mense is behulpsaam en vriendelik.

Ek sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat veilige en netjiese wooneenhede verkies. Ek is baie tevrede met die diens en ons het geen probleme ondervind nie.

Albie O - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Albie O

Mooi.

Uistekende ligging maar daar was geen handdoeke (moes gaan vra), geen seep, geen lugversorging en 'n venster wat raas. Instandhouding is nodig.

Adri S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adri S

Gemaklik genoeg en rustig.

Die omgewing is baie rustig en naby aan byde die besigheidsgebied en die strand en reservaat. Die eenheid is groot genoeg en gemaklik. Die personeel is vriendelik genoeg gewees om ons toe te laat om 'n uur later uit te gaan as wat normaalweg is sodat ek kon stort na die half marathon waaraan ek die oggend deelgeneem het. Daar was net 2 probleme. Niemand het die kantoor beman die middag toe ons arriveer nie wat ons genoodsaak het om rond te skakel om toegang te kry tot die perseel. Die geyser is gestel op omtrent 40 grade celsius wat op hierdie stadium baie koud is aangesien die weer al heelwat koeler is as in Des. / Jan. Met die swak waterdruk wat 'n algemene probleem is en nie verhelp kan word nie is koue water nog erger om in te stort. In die hoog somer sal die kouer water glad nie saak gemaak het nie.

Eddie O - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie O

Lekker. Vriendelike mense. Genotvol.

Ek het dit geniet en sal dit aanbeveel.

Mark L - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark L

Just what we needed.

The chairs in the lounge area were a little past their prime, and could do with an upgrade, but as we were out and about most of the time, the comfy beds mattered more. A lovely stay in St Lucia.

Gail G - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail G

Great value for money

Wonderful place in St Lucia.

Adriaan V - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan V

Lekker rustig en stil.

Eenvoudig maar netjies en goed toegeruste wooneenhede met veilige parkering reg langs jou eenheid - ideaal as jy min tyd daar gaan spandeer en meestal uit is. Vriendelike diens teen gunstige pryse. Die gordyne in die badkamer kan dalk so effens meer dig wees.

Jannie D - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie D

Baie goeie waarde vir geld, en diens was baie goed.

Sien die sterre hieronder.

Imke N - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Imke N

Rooms very small otherwise very nice,

Outside you need more privacy at the verandah.

Patrick P - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick P

Exactly the type of accommodation we were looking for.

We were looking for a self-catering base in easy travelling distance to Cape Vidal and Mfolozi-Hluhluwe. The location was perfect and the customer service, friendliness and advice was excellent. We will definitely return and I would not hesitate to recommend Lai La Log Cabins to my friends.

Durand W - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Durand W

Nice place to rest and enjoy nature that's right on your doorstep.

Resting in nature's garden, lovely.

Johnny L - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny L

Dit was lekker om in 'n rustige atmosfeer te kuier

Die eienaar was baie behulpsaam en is hierdie selfsorgeenhede beslis aan te beveel. Enigste kritiek is dat ons kontant moes betaal. Dit is nie veilig omnsoveel kontant te trek nie.

Lehlohonolo C - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehlohonolo C

The welcome was very warm and friendly.

We experienced such warm hospitality, we loved our stay. Looking forward to coming back!

Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-straat 147, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFaH7rJ4ReXgYrwbBRHzSY49PdSSk6UrMuJTSMqRwL5m8CF4EvF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 147 Hornbill Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.382886623222 32.41326212883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang