St Lucia Safari Lodge Unit 1 & 3
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenziestraat 103, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
St Lucia Safari Lodge Unit 1 & 3 is in St. Lucia, die tuiste van die seekoeie en krokodille, geleë. Hierdie is die ideale plek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat 'n wegbreek naby die strand soek.
Hierdie selfsorgeenhede bied slaapplek aan 5 gaste. Elke eenheid het lugversorging, 'n privaat badkamer, volledig toegeruste kombuis, eetarea en 'n onderdakstoep met buitemeubels en braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die lodge se geriewe, soos 'n grasdaklapa met 'n kroeg, eetarea met 'n pooltafel en 'n swembad met sonstoele. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan in St. Lucia stap, draf, fietsry, die riviermonding en duinwoud verken, swem, snorkel en die ongerepte strande geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Chantel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- McKenziestraat 103, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink St Lucia Safari Lodge Unit 1 & 3 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenziestraat 103, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal