St. Lucia Safari Lodge
Beskrywing
Hierdie ruim oopplan-selfsorg-eenheid het lugversorging, 'n stoep met braaigeriewe en die swembad is net 'n kort entjie se stap ver. Al die eenhede het yskassie, 'n braai-area, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n kluisie, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Gaste moet asb. strandhanddoeke saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Breekskade-/sleuteldeposito van R300 met aankoms in kontant betaalbaar.
Eenmalige R50 administrasiefooi met elke bespreking.
Daaglikse skoonmaakdiens ingesluit vir alle besprekings van 4 dae en langer, geen skoonmaak op Sondae en openbare vakansiedae nie.
Skoonmaakdiens kan wel teen 'n koste van R45 per dag gereël word as jy vir minder as 4 dae bespreek (ongelukkig is dit nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie).
Selfsorg ? bring asb. jou eie strand- en badhanddoeke saam, want dit word nie voorsien nie.
Ontbyt en aandete op versoek.
Wasgoed op die perseel - R85 per bondel van 4 kg
Bespreking van alle avontuur-doendinge by ontvangs.
Visvang-geriewe.
Bring asb. jou eie dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saam. Slimkaarte kan nie meer in ander dekodeerders gebruik word nie. Die satelliet is nie versoenbaar met HD PVR as jy opneem nie.
Bepalings en voorwaardes:
Geraas moet tot 'n minimum gehou word na 22:00.
Geen troeteldiere nie.
Geen harde musiek nie.
Geriewe en linne by die lodge mag nie verwyder word van die perseel nie (slegs vir gebruik op die perseel).
Aankomstyd is van 14:00, uitkloktyd is streng gesproke 09:30.
Gaste sal aanspreeklik gehou word vir enige skade wat aan die eenhede aangerig word, soos vlekke, brande en breekskade.
Kluise in die eenhede. Verseker asb. dat waardevolle items toegesluit word wanneer jy die eenheid verlaat.
Die lodge sal nie aanspreeklik gehou word indien diefstal plaasvind en die kluis nie gebruik word nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ons B&B-kamers is smaakvol ingerig volgens 'n Afrika-tema en al die kamers is geteel. Buite die kamer is daar 'n patio met 'n gietyster-meubelstel waar gaste kan ontspan, en selfs braaiplek waar gaste hul skoene kan uitskop. Die swembad is net 'n kort entjie se stap van die eenhede af. Alle eenhede is toegerus met 'n yskassie, TV, telefoon, WiFi, kluis, en suite-badkamers, badhanddoeke en komplimentêre toiletware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt
Huisreëls
Breekskade-/sleuteldeposito van R300 met aankoms in kontant betaalbaar.
Eenmalige R50 administrasiefooi met elke bespreking.
Daaglikse skoonmaakdiens ingesluit vir alle besprekings van 4 dae en langer, geen skoonmaak op Sondae en openbare vakansiedae nie.
Skoonmaakdiens kan wel teen 'n koste van R45 per dag gereël word as jy vir minder as 4 dae bespreek (ongelukkig is dit nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie).
Selfsorg ? bring asb. jou eie strand- en badhanddoeke saam, want dit word nie voorsien nie.
Ontbyt en aandete op versoek.
Wasgoed op die perseel - R85 per bondel van 4 kg
Bespreking van alle avontuur-doendinge by ontvangs.
Visvang-geriewe.
Bring asb. jou eie dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saam. Slimkaarte kan nie meer in ander dekodeerders gebruik word nie. Die satelliet is nie versoenbaar met HD PVR as jy opneem nie.
Bepalings en voorwaardes:
Geraas moet tot 'n minimum gehou word na 22:00.
Geen troeteldiere nie.
Geen harde musiek nie.
Geriewe en linne by die lodge mag nie verwyder word van die perseel nie (slegs vir gebruik op die perseel).
Aankomstyd is van 14:00, uitkloktyd is streng gesproke 09:30.
Gaste sal aanspreeklik gehou word vir enige skade wat aan die eenhede aangerig word, soos vlekke, brande en breekskade.
Kluise in die eenhede. Verseker asb. dat waardevolle items toegesluit word wanneer jy die eenheid verlaat.
Die lodge sal nie aanspreeklik gehou word indien diefstal plaasvind en die kluis nie gebruik word nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ons standaard B&B-kamers is smaakvol ingerig volgens 'n Afrika-tema en al die kamers is geteel. Die swembad is net 'n kort entjie se stap van die eenhede af. Alle eenhede is toegerus met 'n yskassie, TV, telefoon, WiFi, kluis, en suite-badkamers, badhanddoeke en komplimentêre toiletware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt
Huisreëls
Breekskade-/sleuteldeposito van R300 met aankoms in kontant betaalbaar.
Eenmalige R50 administrasiefooi met elke bespreking.
Daaglikse skoonmaakdiens ingesluit vir alle besprekings van 4 dae en langer, geen skoonmaak op Sondae en openbare vakansiedae nie.
Skoonmaakdiens kan wel teen 'n koste van R45 per dag gereël word as jy vir minder as 4 dae bespreek (ongelukkig is dit nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie).
Selfsorg ? bring asb. jou eie strand- en badhanddoeke saam, want dit word nie voorsien nie.
Ontbyt en aandete op versoek.
Wasgoed op die perseel - R85 per bondel van 4 kg
Bespreking van alle avontuur-doendinge by ontvangs.
Visvang-geriewe.
Bring asb. jou eie dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saam. Slimkaarte kan nie meer in ander dekodeerders gebruik word nie. Die satelliet is nie versoenbaar met HD PVR as jy opneem nie.
Bepalings en voorwaardes:
Geraas moet tot 'n minimum gehou word na 22:00.
Geen troeteldiere nie.
Geen harde musiek nie.
Geriewe en linne by die lodge mag nie verwyder word van die perseel nie (slegs vir gebruik op die perseel).
Aankomstyd is van 14:00, uitkloktyd is streng gesproke 09:30.
Gaste sal aanspreeklik gehou word vir enige skade wat aan die eenhede aangerig word, soos vlekke, brande en breekskade.
Kluise in die eenhede. Verseker asb. dat waardevolle items toegesluit word wanneer jy die eenheid verlaat.
Die lodge sal nie aanspreeklik gehou word indien diefstal plaasvind en die kluis nie gebruik word nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Dit het ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Dié kamer sluit nie ontbyt in nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Breekskade-/sleuteldeposito van R300 met aankoms in kontant betaalbaar.
Eenmalige R50 administrasiefooi met elke bespreking.
Daaglikse skoonmaakdiens ingesluit vir alle besprekings van 4 dae en langer, geen skoonmaak op Sondae en openbare vakansiedae nie.
Skoonmaakdiens kan wel teen 'n koste van R45 per dag gereël word as jy vir minder as 4 dae bespreek (ongelukkig is dit nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie).
Selfsorg ? bring asb. jou eie strand- en badhanddoeke saam, want dit word nie voorsien nie.
Ontbyt en aandete op versoek.
Wasgoed op die perseel - R85 per bondel van 4 kg
Bespreking van alle avontuur-doendinge by ontvangs.
Visvang-geriewe.
Bring asb. jou eie dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saam. Slimkaarte kan nie meer in ander dekodeerders gebruik word nie. Die satelliet is nie versoenbaar met HD PVR as jy opneem nie.
Bepalings en voorwaardes:
Geraas moet tot 'n minimum gehou word na 22:00.
Geen troeteldiere nie.
Geen harde musiek nie.
Geriewe en linne by die lodge mag nie verwyder word van die perseel nie (slegs vir gebruik op die perseel).
Aankomstyd is van 14:00, uitkloktyd is streng gesproke 09:30.
Gaste sal aanspreeklik gehou word vir enige skade wat aan die eenhede aangerig word, soos vlekke, brande en breekskade.
Kluise in die eenhede. Verseker asb. dat waardevolle items toegesluit word wanneer jy die eenheid verlaat.
Die lodge sal nie aanspreeklik gehou word indien diefstal plaasvind en die kluis nie gebruik word nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenhede het elkeen 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n ontbytarea en 'n kombuisie wat volledig vir selfsorg toegerus is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die badkamers is en suite en het storte en baddens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Breekskade-/sleuteldeposito van R300 met aankoms in kontant betaalbaar.
Eenmalige R50 administrasiefooi met elke bespreking.
Daaglikse skoonmaakdiens ingesluit vir alle besprekings van 4 dae en langer, geen skoonmaak op Sondae en openbare vakansiedae nie.
Skoonmaakdiens kan wel teen 'n koste van R45 per dag gereël word as jy vir minder as 4 dae bespreek (ongelukkig is dit nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie).
Selfsorg ? bring asb. jou eie strand- en badhanddoeke saam, want dit word nie voorsien nie.
Ontbyt en aandete op versoek.
Wasgoed op die perseel - R85 per bondel van 4 kg
Bespreking van alle avontuur-doendinge by ontvangs.
Visvang-geriewe.
Bring asb. jou eie dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saam. Slimkaarte kan nie meer in ander dekodeerders gebruik word nie. Die satelliet is nie versoenbaar met HD PVR as jy opneem nie.
Bepalings en voorwaardes:
Geraas moet tot 'n minimum gehou word na 22:00.
Geen troeteldiere nie.
Geen harde musiek nie.
Geriewe en linne by die lodge mag nie verwyder word van die perseel nie (slegs vir gebruik op die perseel).
Aankomstyd is van 14:00, uitkloktyd is streng gesproke 09:30.
Gaste sal aanspreeklik gehou word vir enige skade wat aan die eenhede aangerig word, soos vlekke, brande en breekskade.
Kluise in die eenhede. Verseker asb. dat waardevolle items toegesluit word wanneer jy die eenheid verlaat.
Die lodge sal nie aanspreeklik gehou word indien diefstal plaasvind en die kluis nie gebruik word nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenhede het elkeen 'n dubbelbed, koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n ontbytarea en 'n kombuisie wat volledig vir selfsorg toegerus is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die badkamers is en suite en het storte en baddens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Breekskade-/sleuteldeposito van R300 met aankoms in kontant betaalbaar.
Eenmalige R50 administrasiefooi met elke bespreking.
Daaglikse skoonmaakdiens ingesluit vir alle besprekings van 4 dae en langer, geen skoonmaak op Sondae en openbare vakansiedae nie.
Skoonmaakdiens kan wel teen 'n koste van R45 per dag gereël word as jy vir minder as 4 dae bespreek (ongelukkig is dit nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie).
Selfsorg ? bring asb. jou eie strand- en badhanddoeke saam, want dit word nie voorsien nie.
Ontbyt en aandete op versoek.
Wasgoed op die perseel - R85 per bondel van 4 kg
Bespreking van alle avontuur-doendinge by ontvangs.
Visvang-geriewe.
Bring asb. jou eie dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saam. Slimkaarte kan nie meer in ander dekodeerders gebruik word nie. Die satelliet is nie versoenbaar met HD PVR as jy opneem nie.
Bepalings en voorwaardes:
Geraas moet tot 'n minimum gehou word na 22:00.
Geen troeteldiere nie.
Geen harde musiek nie.
Geriewe en linne by die lodge mag nie verwyder word van die perseel nie (slegs vir gebruik op die perseel).
Aankomstyd is van 14:00, uitkloktyd is streng gesproke 09:30.
Gaste sal aanspreeklik gehou word vir enige skade wat aan die eenhede aangerig word, soos vlekke, brande en breekskade.
Kluise in die eenhede. Verseker asb. dat waardevolle items toegesluit word wanneer jy die eenheid verlaat.
Die lodge sal nie aanspreeklik gehou word indien diefstal plaasvind en die kluis nie gebruik word nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ons luukse B&B-kamers is smaakvol ingerig volgens 'n Afrika-tema en al die kamers is geteel. Hierdie kamer is groot met sy eie patio en gietyster-meubelstel waar gaste kan ontspan. Die swembad is net 'n kort entjie se stap van die eenhede af. Alle eenhede is toegerus met 'n yskassie, TV, telefoon, WiFi, kluis, en suite-badkamers, badhanddoeke en komplimentêre toiletware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt
Huisreëls
Breekskade-/sleuteldeposito van R300 met aankoms in kontant betaalbaar.
Eenmalige R50 administrasiefooi met elke bespreking.
Daaglikse skoonmaakdiens ingesluit vir alle besprekings van 4 dae en langer, geen skoonmaak op Sondae en openbare vakansiedae nie.
Skoonmaakdiens kan wel teen 'n koste van R45 per dag gereël word as jy vir minder as 4 dae bespreek (ongelukkig is dit nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie).
Selfsorg ? bring asb. jou eie strand- en badhanddoeke saam, want dit word nie voorsien nie.
Ontbyt en aandete op versoek.
Wasgoed op die perseel - R85 per bondel van 4 kg
Bespreking van alle avontuur-doendinge by ontvangs.
Visvang-geriewe.
Bring asb. jou eie dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saam. Slimkaarte kan nie meer in ander dekodeerders gebruik word nie. Die satelliet is nie versoenbaar met HD PVR as jy opneem nie.
Bepalings en voorwaardes:
Geraas moet tot 'n minimum gehou word na 22:00.
Geen troeteldiere nie.
Geen harde musiek nie.
Geriewe en linne by die lodge mag nie verwyder word van die perseel nie (slegs vir gebruik op die perseel).
Aankomstyd is van 14:00, uitkloktyd is streng gesproke 09:30.
Gaste sal aanspreeklik gehou word vir enige skade wat aan die eenhede aangerig word, soos vlekke, brande en breekskade.
Kluise in die eenhede. Verseker asb. dat waardevolle items toegesluit word wanneer jy die eenheid verlaat.
Die lodge sal nie aanspreeklik gehou word indien diefstal plaasvind en die kluis nie gebruik word nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenziestraat 103, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang