Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Lucia Villa Mia 11

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Marius S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

A pleasant and enjoyable stay. Comfortable unit and great central location. The unit was very comfortable and the service provided was certainly satisfactory. Liese and Gerhard are supportive hosts and provided friendly assistance on the best options around travel arrangements as well as other advice needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yoghini B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Beautiful. Will come back. Stay was lovely. Thank you. We wanted clean towels daily, and the ladies were helpful. Only, there was bathing soap, shampoo, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark J
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Good value for money. Considering the price, it was convenient and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristine L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Jul 2024

Lekker wegbreek, rustige dorpie. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Helena S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jul 2023

Erg lawaaierig. Eenheid is baie klein, maar gerieflik vir kort verblyf. Geleë gerieflik naby die restaurante en winkels. Ons is egter geskuif na eenheid 6 wat op die straatkant is (weet nie of #11 ook straatkant was nie) en verkeer laatnag en vroegoggend (4:00) was baie erg - kon nie slaap nie. Personeel praat vroegoggend kliphard en herstelwerk met 'n klomp gekap het dit nog erger gemaak. Gordyne laat ook baie lig in in die nag, met die gevolg dat dit halfskemer bly in die hoofkamer selfs in die nag. Eenheid het inverter gehad wat baie gaaf was tydens beurtkrag. Goeie WIFI.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Gerhard
St Lucia Villa Mia 11
Baie dankie vir die ondersteuning. Daar was n probleem met skottel van Wi-Fi in no 11 en daarom geskuif. Ongelukkig met die tradisionele danse voor restaurante gedurende hierdie tyd asook die verkeer raak dit soms besig, jammer daaroor.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 51, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6d4d495010b28d4f29ae5296ddf0dd5a1f219d09a7ed222e696c0c1a42d69343163fd6329ac90381b35947731d83d943b50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 51 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.374790861309 32.411996289549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang