Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Lucia Villa Mia 5

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hanrie N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Relaxing. Thank you for a lovely holiday!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
St Lucia Villa Mia 5
Awesome guests, always welcome back!

Kabelo N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Awesome time packed with lots of activities. St Lucia never disappoints. Quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
St Lucia Villa Mia 5
Thank you for your review and support. Hope to see you again

Juan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Ons het baie lekker daar gebly naby aan alles en die dame wat na die plek kyk was baie behulpsaam. Dankie, Oom Gerhard, julle sal ons weer sien. Ons het op nommer 99 meer slaapplek gekort, want ons vriende het besluit hulle kom saam. Oom Gerhard het ons dadelik gehelp en ons kon 'n plek vir hulle kry. Baie dankie vir alles. Ons sien julle selfde tyd volgende jaar weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
St Lucia Villa Mia 5
Baie dankie vir julle resensie. Ons hoop regtig ons sien julle weer. Julle was awesome gaste, wens ons kan altyd sulke gaste kry.

Nicolene F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Baie lekker, het alles wat 'n mens nodig het vir 'n lekker vakansie. Sal weer daar bly. Het sommer die eerste aand die seekoei gesien in die straat, maar was veilig gewees. Die dorpie is regtig vir vakansie - baie dinge om te doen. Die perdry is 'n moet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
St Lucia Villa Mia 5
Julle was awesome gaste en ons gaan julle binnekort weer sien. Dankie vir die mooi resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 51, St. Lucia, 3936 , KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7decce4ed7d9c64a8acdb15beb0a5f758e65de572d142c83d8025e37c9d5ae8659de1fec7958d9c65e110585f1bd284d7fab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 51 McKenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.374713538518 32.412202223579

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang