Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Lucia Villa Mia 6

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Marilize K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Rustig. Was baie gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
St Lucia Villa Mia 6
Baie dankie vir die resensie, Marilize. Julle was wonderlike gaste en het ons plekkie mooi opgepas. Julle is altyd welkom en ons hoop ons sien julle weer!

Monique P
Kort verblyf
4.8
Mrt 2023

Heerlik. Woonstel was mooi skoon en netjies, bietjie beknop vir 6 mense veral die badkamer. Baie lekker dat mens krag het al is daar load shedding. Dit het gehelp dat ons tenminste kon slaap sonder om warm te kry. Daar is ongelukkig amper geen water tydens load shedding nie. Ons sou daarvan gehou het as daar dalk 'n stort in die bad was. Verder het ons baie lekker vakansie gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
St Lucia Villa Mia 6
Hi Monique. Baie dankie vir jou resensie. Daar is baie dinge wat ons nee besig is om Villa Mia 6 lekkerder te maak, soos die stort, maar a.g.v. beurtkrag moes ons eers begin met die wind en sonkrag as prioriteit en dit werk goed. Sal nog by ander dingetjies uitkom.

Chantelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2023

Was a lovely stay. Only problem that occurred was with the inverter which blew its charging port due to a power outage, The host was apologetic but we could not sleep at all on the last night. It was understandably out of his control but a suggestion is that they could maybe put a key for the lock on the box in the unit or a way to switch it off in cases like this for the convenience of the guest, we had to travel 800 km back home with no sleep due to the inverter screaming all night. Overall it was a wonderful stay and it is a beautiful unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
St Lucia Villa Mia 6
Hi Chantelle. Again apologies for the inverter issue. Power surges are terrible. We are working on a solution as some guests with the keys for the inverter are adjusting everything that they should not do. Thank you for your support and review. We will find a solution!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Feb 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Gerhard
St Lucia Villa Mia 6
Baie dankie vir die review, Rika De Bruin. Ek is bly julle het dit geniet. Die inverter word weer terug geneem na St Lucia toe nadat 'n 'kluis' vir hom gebou is. Ek het in een jaar aan batterye spandeer. Dit lyk asof gaste bly die instellings uitstel. Ek hoop julle kom weer kuier.

Sybil S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Nov 2023

It was very pleasant. It was very pleasant thank you. The only thing I was disappointed in was the second 'bedroom' which was a very small space, not a full room. Although we had two children with us, it was my son (with his small children) and I, so he had to sleep in the tiny space with the children. It would be good to make mention of that in the advert I think.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gerhard
St Lucia Villa Mia 6
Baie dankie vir die resensie en ondersteuning en advise.

Alta B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Netjies en rustig, loopafstand na als. Ons stoep was reg voor die swembad wat ons die mooiste sonsondergang gegee het, pragtige foto's geneem. En dan 'n pluspunt vir die eienaar Gerhard Sceepers vir die solarsisteem!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
St Lucia Villa Mia 6
Hi julle, baie dankie vir julle mooi resensie. Julle was ook awesome gaste en ons hoop ons sien julle weer.

Charmaine P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Dit was heeltemal lekker gewees. Alles wat net soos dit geadverteer was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
St Lucia Villa Mia 6
Baie dankie vir julle besoek. Julle was wonderlike gaste en ons hoop ons sien julle weer.

Carina S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Baie oulike woonstel baie netjies, veilig met alles wat jy nodig het vir 'n onvergeetlike vakansie. Ek beveel Villa Mia 6 enige tyd aan en sal beslis weer daar kom bly. Baie gerieflik, netjies en veilig met 'n lekker swembad en braaigeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
St Lucia Villa Mia 6
Hi Carina, baie dankie vir die mooi resensie. Julle was self fantastiese gaste en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang as gaste.

Shaun O
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2022

Alles wat jy nodig het. Het baie lekker gebly. Loopafstand van die meeste eetplekke en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerhard
St Lucia Villa Mia 6
Julle was absoluut die perfekte gaste en is enige tyd welkom terug!

Pieter S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2022

Baie lekker. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gerhard
St Lucia Villa Mia 6
Baie dankie Pieter. Julle was goeie gaste en sal altyd welkom wees.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van McKenzie-straat en Katonkelstraat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA582f742437cdf5b3b2d68a6edaeee4b9a3d8e2f0903912f06b8d393d9e4eaf3d61744b2d59f6b29947ec274062cced075dbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 Corner of McKenzie Street and Katonkel Street St. Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.37465407191 32.412160710717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang