Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Lucia Villa Mia 8

Selfsorg

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.9
Veiligheid
4.0
Moeahabo P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

My stay was very very nice and the owners kept on checking on my way there to see if I am alright. We are very pleased to have been hosted by St. Lucia Villa Mia 8. The caretakers were very friendly and they waited for us until 10 pm. and the owners also kept on checking on us if everything is okay. A stay is well deserved.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
St Lucia Villa Mia 8
Thank you for your review. It was only a pleasure waiting for your late check-in. Thanks for being great guests.

Kitty K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Was lekker behalwe wanneer die krag af is. Ons het dit baie waardeer as dit loadshedding was dat ons voor die tyd ingelig is en dat die generator aangeskakel word dat mens tenminste kan sien. Net jammer van die storm wat daar was en die krag vir 2 dae af was. Mens kan dan geen ketel, mikrogolf ens. gebruik al is die generator aan. In toekoms sal ons net graag wil weet as daar so baie trappe is om te klim met die bespreking. (pensioenarisse kan nie meer so baie trappe klim nie en het nie geweet dat eenheid onder op grond so baie trappe moet klim nie).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
St Lucia Villa Mia 8
Hi Kitty. Dankie vir jou mooi resensie. Daar is n skakelaar bokant stoof wat julle ligte koppel aan no 6 se sonkrag, Tsebe moes julle gewys het maar Ek verstaan daar was amper n tornado daardeur...seker vergeet

Gideon L
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Lekker! Ja, goeie netjiese en bekostigbare verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
St Lucia Villa Mia 8
Baie dankie, Gideon. Julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle weer te sien.

Yolandi P
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Apr 2024

Daar was goggas in die plek. Dis beknop en klein. Die bank is gebreek. Glad nie. Die woonstel en meubels is beknop, oud of werk nie. Ou verblykde handdoeke. Goggas.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Gerhard
St Lucia Villa Mia 8
Die goggas, soos aan jou verduidelik deur Stoffel van die pest control, is 'warm as'. Die hele wêreld daar kom hulle voor en veral as dit reën. Bring asb. 2 van ons verblykte handdoeke terug.

Belinda H
Kort verblyf Saam met vriende
1.4
Apr 2024

Bitter teleurgesteld. Glad nie. Moet my nie verkeerd verstaan nie, vir die bedrag wat ons betaal het verwag ons glad nie 5-ster verblyf nie. Daar moet ten minste net 'n basiese standaard wees vir enige gasteverblyf. Die plek kort 'n ernstige opknap. Alles is oud en afgeleef. Om net 'n paar voorbeelde te noem, die stortmatjie is een stuk afgeskeur en verbleik en uitgetrap. Die kombuisgereedskap is oud en stukkend, die mikrogolf is erg geroes op die bodem binne en 'n gevaar om te gebruik, die buite plastiektafel is so swart gemuf en stukkend. Die leefarea is so beknop, dan stoor hul 'n tweede groot, Speed Queen-tipe, top loader ook nog daar. Rêrig!? Daar is reeds 'n wasmasjien in die badkamer. Dan praat ek nie eers van die grillerige vuil stoofplate, muurskakelaars, ens. nie. Die blou storthanddoeke kan ook maar vervang word. Die dubbelbed was vir my baie sag, dis persoonlik, ander mense mag dit dalk so verkies. Ek moet sê hulle was baie tegemoetkomend dat ons vroeër kon inboek.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Gerhard
St Lucia Villa Mia 8
Beide skoonmakers het kennis gekry om einde April klaar te maak agv hierdie resensie. Wat ek nie kan verstaan nie is hoe so veilige kompleks n telling van 2 kry vir veiligheid in seker die veiligste kusdorp oor in ons land. Stoof plate word by kus met Q-20 gespuit elke dag teen does, dis nie VET nie......ek het nie veel om te se nie.....waarom het jy nie ons nie gebel nie?

Chris L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

Baie lekker gekuier. Netjiese en skoon plekkie. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerhard
St Lucia Villa Mia 8
Baie dankie. Julle was ook fantasiese gaste. Hoop ons sien julle weer.

Marius F
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Jul 2022

Het in nr 6 gebly. Met ons aankoms het ons in nr 6 gebly daar was ander mense in nr 8.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Gerhard
St Lucia Villa Mia 8
Dankie vir die resensie. Ja ons het julle geskuif na no 6 a.g.v Eskom staking.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 51, Saint Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe64e9eee0f0c01735f3ee83a6e3868bc5e450c635991b720913bc6859b14b9291dcf8ea5f3757b1fa4087caca73e9b81434?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 7 5 1 4 51 McKenzie Street Saint Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.374670087197 32.412164323541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang