St Lucia Villa Mia 8
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 34
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Moeahabo P - Jun 2023
Algehele gradering
My stay was very very nice and the owners kept on checking on my way there to see if I am alright.
St Lucia Villa Mia 8 se terugvoer
Thank you for your review. It was only a pleasure waiting for your late check-in. Thanks for being great guests.
Kitty K - Apr 2023
Algehele gradering
Was lekker behalwe wanneer die krag af is.
Lees meerSt Lucia Villa Mia 8 se terugvoer
Hi Kitty. Dankie vir jou mooi resensie. Daar is n skakelaar bokant stoof wat julle ligte koppel aan no 6 se sonkrag, Tsebe moes julle gewys het maar Ek verstaan daar was amper n tornado daardeur...seker vergeet
Gideon L - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker!
St Lucia Villa Mia 8 se terugvoer
Baie dankie, Gideon. Julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle weer te sien.
Yolandi P - Apr 2024
Algehele gradering
Daar was goggas in die plek. Dis beknop en klein. Die bank is gebreek.
St Lucia Villa Mia 8 se terugvoer
Die goggas, soos aan jou verduidelik deur Stoffel van die pest control, is 'warm as'. Die hele wêreld daar kom hulle voor en veral as dit reën. Bring asb. 2 van ons verblykte handdoeke terug.
Belinda H - Apr 2024
Algehele gradering
Bitter teleurgesteld.
Lees meerSt Lucia Villa Mia 8 se terugvoer
Beide skoonmakers het kennis gekry om einde April klaar te maak agv hierdie resensie. Wat ek nie kan verstaan nie is hoe so veilige kompleks n telling van 2 kry vir veiligheid in seker die veiligste kusdorp oor in ons land. Stoof plate word by kus met Q-20 gespuit elke dag teen does, dis nie VET nie......ek het nie veel om te se nie.....waarom het jy nie ons nie gebel nie?
Chris L - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
St Lucia Villa Mia 8 se terugvoer
Baie dankie. Julle was ook fantasiese gaste. Hoop ons sien julle weer.
Marius F - Jul 2022
Algehele gradering
Het in nr 6 gebly.
St Lucia Villa Mia 8 se terugvoer
Dankie vir die resensie. Ja ons het julle geskuif na no 6 a.g.v Eskom staking.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 51, Saint Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang