Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St. Lucia Wetlands Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Hettie/Derick Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir St. Lucia Wetlands Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Callie E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie E

Onvergeetlik.

Baie vriendelike mense Collin en Natalie. Netjies en behulpsaam.

Alti L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alti L

Heerlike verblyf met baie vriendelike diens.

Dis ‘n pragtige netjiese gastehuis met skoon kamers, heerlike ontbyt en gasvryheid. Sal dit definitief aanbeveel.

Ina E - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina E

Baie aangenaam, gerieflik en professioneel.

Gaste word baie spesiaal behandel. Die ontbyt was uitstekend en baie professioneel aangebied. Hulle het ons gehelp in verband met toeristebesienswaardighede en goeie restaurante. Dit was 'n heerlike bederf!

Jan N - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N

Gemaklik, skoon, vriendelike diens en heerlike ontbyt!

Die bestuur is vriendelik, behulpsaam en spandeer tyd om 'n mens te oriënteer oor die area en wat daar in St Lucia is om te doen. Ontbyt is puik met meer as die gewone "continental" en warm ontbyt - dit getuig van bietjie meer moeite en insig in wat werklik 'n trappie beter as die algemene B&B-standaard is. Die kamers is ruim met goeie meubels, maar die kombers op die bed is oud-modieus en hierdie is die enigste aspek waaraan aandag gegee moet word. Ons kan regtig hierdie gastehuis aanbeveel.

Sally B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally B

Excellent and outstanding, of the upmost quality.

Derek and Hettie are super people, showing a genuine interest and to assist you with the surroundings of the area. We were made to feel most welcome, as well as comfortable with the quality and cleanliness of the guesthouse. Also an excellent breakfast on the terrace was thoroughly enjoyed. Pity our stay wasn't longer. We will be back. Thank you.

Danie M - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M

Lekker ondervinding.

Die eienaars het ongelooflike moeite gedoen en selfs my kar was die volgende oggend silwerskoon gewas. Die ontbyt was baie lekker. Ons sal dit definitief aanbeveel aan enigiemand wat daar wil gaan bly. Verder was dit baie skoon en netjies.

Verne C - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verne C

This is our second visit and we thoroughly enjoyed the experience, great hospitality.

We enjoyed our stay. The Guesthouse as usual was spotlessly clean and the warmth and hospitality offered is superb. Thank you.

Donavan G - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donavan G

Great

A wonderful guest house.

Avishana S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Avishana S

This was a fabulous stay

We really enjoyed the accommodation and the friendly and helpful assistance from Collin and the rest of the family at St Lucia Wetlands Guesthouse. Fantastic breakfast and lovely, comfortable beds. Thank you.

Eric G - Nov 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric G

Superb location, reception and service all in one.

We were all thoroughly impressed by the quality of accommodation and friendly professional service provided. Excllent! I will definitely be back.

Vanaf
Vanaf R1 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Kingfisher Straat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzNDNiZTYwLTNmNjUtNDg2Ni04MmFlLTU1MWM5NWFhNGQ3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 860 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 20 Kingfisher Street St. Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -28.375174574379 32.417521476746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang