St Lucia Wilds Flatlet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Imelda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Christiaan S - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Hannetjie P - Jan 2022
Algehele gradering
Voel welkom, skoon en als op hul plek.
St Lucia Wilds Flatlet se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is baie bly julle het veilig gevoel en gemaklik gebly.
Pam W - Mei 2019
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
St Lucia Wilds Flatlet se terugvoer
We are very happy that you enjoyed your stay. As the flatlet is part of the original old house, converted, the bedroom is in the back part. The window does open into the kitchen and we are not allowed, due to building regulations, to close it or change it. That is also why it is a budget type unit. It is good that the outside walls are mostly covered in window, so light and bright.
Thank you for your kind review, it is appreciated.
Hugo S - Feb 2019
Algehele gradering
'n Stukkie paradys.
St Lucia Wilds Flatlet se terugvoer
Beste Hugo,
Baie dankie vir jul gradering en positiewe resensie. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete,
Imelda
Wilma M - Jul 2016
Algehele gradering
Armoedige verblyf.
Lees meerSt Lucia Wilds Flatlet se terugvoer
Ons is regtig jammer julle het so aaklige ondervinding gehad, julle het niks vir ons gesê het nie, julle was welkom om ander verblyf te soek, ons sou help sonder teenstand.
Julle verblyf was in die Affordable Budget Flatlet en in hoog seisoen daarom die verhoogde tarief. Dis ongelukkig duidelik dat julle nie mooi gelees het in die beskrywing van die flatlet nie, dit sou baie onaangenaamheid verhoed het.
Ek vra om verskoning as julle nie water gehad het vir hande was gedurende die af tye nie. Die bottels water moes daarvoor wees. Die water was aan van 6 uur in die oggend tot 10 am uur en weer van 4 of 5 uur middag tot 9 of 10 uur saans. Soms oor middag ook. Ek weet nie waar die "ander" mense hulle water gekry het nie, maar van die munisipaliteit was niks. Ons gebruik ons boorgat water spaarsamig want hier is nie ondergrondse riviere nie net syfer water en dis droog.
Ons meubels is oud en nog van regte hout gemaak en sterk. Die winde waai deesdae sterk en ons gordyne is die dag na weer vol stof. Ons gebruik percale linne en is trots daarop.
Ongelukkig is dit so wanneer mens nie tevrede of ongelukkig is oor ietsie dan kan dit sommer vinnig alles verkeerd maak. Praat net, sodat sulke ongelukkigheid vermy kan word. Die budget flat is nie almal se idee van verblyf nie. Die tarief van hierdie flatlet is van die laagste 3 in die dorp. Laer as dit behoort aan mense wat onwettig verhuring doen en dus nie besigheidstarief vir alles moet betaal nie.
Ek het ook die reg om my kant te stel en die valse aantygings teen te staan wanneer gaste onredelik is.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 174, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang