St Lucia Wilds
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Mrt 2025 tot 20 Mrt 2025.
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 4 Mei 2025 tot 12 Jun 2025.
Prys sluit in
- The Sunset Cottage
-
Daaglikse skoonmaak- en skottelgoedwasdiens voor 13:00.
Gratis parkeerplek op die perseel.
Sekere DStv-kanale. Bring jou eie dekodeerder, slimkaart en kabels vir volledige DStv. Die eiendom het egter nie 'n konnekteerpunt vir Explora nie.
Basiese beperkte WiFi. - The Seaside Cottage
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen groepe volwassenes word toegelaat nie, tensy hulle familie is. Die eiendom is nie beskikbaar vir groepbesprekings nie.
Indien daar nie vir 'n persoon gekwoteer is nie, mag die persoon ongelukkig nie die geriewe gebruik of oorslaap nie.
Gaste mag ongelukkig nie ander gaste ontvang op die perseel nie.
Rook is verbode binne al die eenhede en waar dit ander kan pla.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die volgende items is streng verbode: plastiese fietse en driewielfietse, skaatsplanke, lawaaierige speelgoed, ketties, speelgoedgewere, vuurwerke en klappers, motorfietse en hommeltuie.
Harde musiek en geraas is ontoelaatbaar by St Lucia Wilds.
Rommel en sigaretstompies mag nie gestrooi word op erf nie.
Ape en ander wilde diere mag onder geen omstandighede gevoer word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenziestraat 174, St Lucia Estaury, 0000, KwaZulu-Natal