Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Mikes Villa

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Shelaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir St Mikes Villa
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.6/5
Francois O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois O

Lekker gerus na 'n lang pad en moeilike reis met baie mis en verkeer op die pad.

Vriendelike eienaars en netjiese geriewe. Ons het net oorgeslaap vir twee aande voor ons verder reis. Was uit heeldag na die strand. Sal beslis weer terugkeer vir 'n langer vakansie.

Beatrice D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice D

Ons het dadelik tuis gevoel. Ons het veilig gevoel en heerlik uitgerus.

Ons het tuis gevoel. Die eienaars was baie vriendelik en het goeie voorstelle vir uitstappies gemaak. St Mikes Villa was dierevriendelik en ons yorkie het ook baie tuis gevoel. Sal hulle beslis aanbeveel.

Elmar V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar V

Sal elke keer daar oornag.

Was 'n ongelooflike ervaring. Veilig lekker op die stoep gesit en gesels met 'n vuurtjie in die boma wat jou soos 'n mens laat voel. Baie ruim en mooi.

Jan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D

Perfekte oornagplek!

Gemaklike, veilige oornagplek met alles wat jy benodig.

Jenny B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny B

Baie netjiese en goed ingerigte verblyf met baie vriendelike diens. Het nie veel tyd daar spandeer nie, maar beslis die moeite werd om in te bly.

Die eienaar kan dalk daarna kyk om 'n elektriese hekmotor in te sit, aangesien dit nie baie veilig is om in die donker uit die motor te moet klim om die hek te moet oopsluit nie.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grindewaldweg 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c8e5e521fcaa8227b0716b938a00606785cc5c234ff1c095dea74d921be781ab6cda01607c9ae551a9dd74ea2ae91deae76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 5 Grindewald Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8253389 30.3959122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang