Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Mikes Villa

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grindewaldweg 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

St Mikes Villa is 'n lieflike selfsorghuis in Uvongo, Margat. Die huis is ongeveer 2 km vanaf St. Michaels-strand en naby winkelsentrums en restaurante en is dus die ideale gesinswegbreek.

Die dubbelverdiepinghuis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel die badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het.

Die oopplan-leefarea op die onderste verdieping en het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank. Gaste kan TV kyk of die gratis WiFi benut.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek, braaigeriewe en 'n tuinuitsig. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Francois O
5.0
Lekker gerus na 'n lang pad en moeilike reis met baie mis en verkeer op die pad. Vriendelike eienaars en netjiese geriewe. Ons het net oorgeslaap vir ...
Sien meer
Apr 2024
Beatrice D
Gesin met tieners
5.0
Ons het dadelik tuis gevoel. Ons het veilig gevoel en heerlik uitgerus. Ons het tuis gevoel. Die eienaars was baie vriendelik en het goeie voorstelle ...
Sien meer
Apr 2023
Elmar V
Saam met vriende
4.6
Sal elke keer daar oornag. Was 'n ongelooflike ervaring. Veilig lekker op die stoep gesit en gesels met 'n vuurtjie in die boma wat jou soos 'n mens l...
Sien meer
Jul 2024
Jan D
Saam met vriende
4.0
Perfekte oornagplek! Gemaklike, veilige oornagplek met alles wat jy benodig.
Apr 2024
Jenny B
Gesin met klein kinders
4.0
Baie netjiese en goed ingerigte verblyf met baie vriendelike diens. Het nie veel tyd daar spandeer nie, maar beslis die moeite werd om in te bly. Die ...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Shelaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Grindewaldweg 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink St Mikes Villa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grindewaldweg 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c8e5e521fcaa8227b0716b938a00606785cc5c234ff1c095dea74d921be781ab6cda01607c9ae551a9dd74ea2ae91deae76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 5 Grindewald Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8253389 30.3959122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang