Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Patricks 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Patricks-weg 8, Fresnaye, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 999 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

St Patricks 8 is 'n pragtige, helder en lugtige selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Fresnaye. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek of toeriste wat die pragtige Moederstad wil verken.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n Nespresso-masjien. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met Netflix. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n lieflike patio met 'n sithoek waar gaste kan ontspan en die see-uitsigte in die verte kan bewonder. Die ligging van hierdie eiendom is naby baie winkels en restaurante asook die gewilde V&A Waterfront en ikoniese Tafelberg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 690

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • St. Patricks-weg 8, Fresnaye, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 999
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 999
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Patricks-weg 8, Fresnaye, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf18eae0d4da6da9eb32e4225ed61e1f7b4a4115dd00eefac5181134eb2582e4873a85742df8d1d7a7cdd9820215415e5ac2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 999 per nag (plek vir 4) 8 St Patricks Road Fresnaye 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.925455 18.383888

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang