St Tropez 103
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Chantel Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 117
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Hennie H - Jan 2022
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam.
Yvonne K - Des 2017
Algehele gradering
Dit het ons absoluut soos 'n handskoen gepas.
St Tropez 103 se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd geneem het om plekkie te evalueer. Ek is baie bly julle het lekker gebly! Dit was ook lekker om julle te ontmoet, hoop ons sien julle gou weer!
Leon D - Des 2017
Algehele gradering
Alles netjies kan net koffie of tee vir gaste wat 2 of 3 dae bly voorsien
St Tropez 103 se terugvoer
Baie dankie dat U tyd gevat het om die woonstel te review. Ek het julle probeer help waar ek kon, ek het nie geweet dat daar 'n probleem was met hoe die plek skoongemaak was nie? Het self die woonstel na gegaan was die oggend voor julle ingegaan het weer skoongemaak na ons erg wind gehad het. Die woonstel is in kusweg gelee reg by die swem strand, jammer as die lokasie nie reg was vir julle nie. Dit is ook 'n baie veilige blok, daar is kameras al om die parkeer area wat ook in die woonstel gesien kan word op die televisie, asook sekuriteit beams al om die gebou. U Het wel vir my gese julle het lekker gebly toe ek sleutels terug ontvang het.
Jammer as die woonstel nie geskik was vir julle nie.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 103, St Tropez, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang