Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Tropez 204

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Theresa E
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Heerlike wegbreek, nét wat ons gesoek het. Ons sal St Tropez 204 sterk aanbeveel vir 'n rustige seevakansie. Die woonstel is baie goed toegerus met alles wat nodig is. Die hele gesin het dit baie geniet, wens ons kon langer bly. Dankie Chantel vir jou vriendelikheid en behulpsaamheid, ons waardeer dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilfried M
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Woonstel is teen die see en kyk reg wes. Baie warm in die middag. Lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rachel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Pure bliss. The view was spectacular! We walked on the beach, to restaurants, there was no need to drive around at all. The weather was perfect and we got the best sleep in months. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Heerlike vakansiewoonstel met pragtige uitsig. Dankie vir 'n heerlike en goed ingerigte vakansiewoonstel. Hysbakke vergemaklik jou pad na jou woonstel en met die see letterlik reg oor die pad was dit 'n baie aangename verblyftydperk. Kombuis het alles wat jy nodig het met ekstra bakke en dinge ook beskikbaar. Ons het lekker gebly en lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vernon S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

The place is awesome the the lady running the place is awesome helpful. Great place for holiday inexpensive beautiful beach.clean place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanri C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2020

Comfortable, clean and very pleasant stay. We enjoyed our stay in the Strand. It was lovely to be so close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christine S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2017

Dit is ideaal geleë, jy sit nie met parkeerprobleme rondom die strand nie! Die woonstel was baie goed geleë en jy kan strand toe loop en heerlike eetplekke ook in die area. Ideaal vir 'n gesinsvakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 117

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Tropez Eenheid 204, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefb305626af71cff9042da652d99b24c36b0814a3d4795fdae99ffe7f4339f529382baa34b6f7f52c1f592012ca453bf3770?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Unit 204 St Tropez 183 Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.104975519309 18.817969449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang