Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Tropez 202

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 183, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

St Tropez 202 is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in die veilige St Tropez-woonstelblok. Dit is ideaal vir 'n vakansiewegbreek want dit spog nie net met pragtige see-uitsigte nie, maar dit is net oorkant die pad van die hoofswemstrand in Strand af. Dit is ook perfek vir gaste wat verblyf benodig vir besigheidsdoeleindes, daar is 'n UPS wat krag verskaf aan die WiFi, TV en Mibox. Gaste kan ook hul mobiele toestelle laai tydens kragonderbrekings.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se gerief is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër ook in die woonstel beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV.

Die leefarea maak oop op 'n balkon met panoramiese see-uitsigte. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike wasgoedgerief wat met munte werk, op die grondvloer, asook gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 117

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kusweg 183, Strand, 7139, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 183, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1cd411f0176f5d941b090a3de87974df2f789b49deeabc11b0fd3d25a8bf27879eb531fb56fbe5ef212e55d75516146c471?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 183 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1053125 18.818132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang