Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Tropez 905

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 117

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir St Tropez 905
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ilze B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B

Heerlik bederf gevoel om heeltyd die see te kan sien en hoor. Plekkie is pragtig toegerus en skoon.

Sal egter daarvan hou om 'n inligtingsblaadjie te kon hê wat verduidelik hoe alles werk. Moes self maar kyk hoe alles werk, maar sal goed gewees het as daar meer inligting daaroor was.

Helena V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena V

Pragtige uitsig, baie sentraal en als wat nodig is.

Die eenheid is 100 persent sentraal met die mooiste uitsig. Die woonstel is redelik goed toegerus met die nodigste kombuisitems en toerusting.

Denelsha H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denelsha H

Beste waarde vir geld.

Hier sal ek altyd bly as ek Strand of Kaapstad en omgewing besoek. Goed toegerus en droom-uitsig oor die berge en see.

Wenesta O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wenesta O

Gerieflik en goed toegerus. Enige nadeel is dat daar nie onderdak-parkering is nie.

Sien sterre.

St Tropez 905 se terugvoer

Bly julle het lekker gebly, jammer daar is eintlik 'n opsie om toegang tot die motorhuis te verkry.

St Tropez 905
Denelsha H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denelsha H

Asemrowend.

Die mees moderne, goed toegeruste, luukse eenheid met 'n 180-grade uitsig oor Valsbaai. Jy kan op jou bed lê, op die balkon staan of in die kombuis of sitkamer wees en die uitsig geniet. Hierdie is definitief die beste waarde vir geld wat ek nog ooit gekry het in al my reis ervarings!

Martin V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Baie baie lekker, uitstekend en netjies.

Het baie geniet, verblyf is uitstekend. Sal beslis aanbeveel.

St Tropez 905 se terugvoer

Baie dankie Martin! Ek is bly julle het verblyf geniet, hoop ons sien julle gou weer.

St Tropez 905
Ivan B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan B

Modern en gerieflik.

Baie lekker gebly. Baie gemaklik ingerig.

Chris D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Baie lekker, veilig, skoon en alles byderhand in hierdie selfsorg-eenheid. Goeie diens van LekkeSlaap-agentskap.

Regtig geen probleme. Dis ons 2de keer in St Tropez. Ek ken die Strand en ons verkies om in Kusweg te bly weens die volmaakte uitsig en veiligheid, netheid en toesluitmotorhuis.

St Tropez 905 se terugvoer

Baie dankie, bly julle het lekker gebly! Hoop ons sien julle gou weer.

St Tropez 905
Tramaine M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tramaine M

Dit bied beslis waarde vir geld.

Ek dink nie woorde kan beskryf hoe dankbaar ons is vir die goeie diens van LekkeSlaap en die gasvryheid van die eienaars van ST. Tropez 1105 nie. Baie dankie dat julle altyd tegemoetkomend was en ons sal definitief weer in die baie nabye toekoms van jul dienste gebruik maak.

St Tropez 905 se terugvoer

Baie dankie Tramaine ek is baie bly julle het dit geniet! Hoop ons sien julle gou weer :)

St Tropez 905
Roelof V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof V

Wonderlike mense! Hulle is baie tegemoetkomend.

Die privaatheid en stilte was opmerklik en ons het dit waardeer. Wow, dis baie romanties en die woonstel is baie goed toegerus.

St Tropez 905 se terugvoer

Hi Roelof,
Baie dankie, ek is baie bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.

St Tropez 905
Jan S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Dit was uitstekend!

Die diens was baie goed en die gasvryheid met die ontvangs toe ons daar aankom, was uitstekend.

St Tropez 905 se terugvoer

Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer.

St Tropez 905
Derrick G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derrick G

Verkwikkend.

Baie lekker, goed toegeruste woonstel met wonderlike uitsigte. Baie lekker gebly.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 1105 St Tropez, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5MGE0YjU1LTM2MWEtNDFjNS05NDhjLTZkNjJmNWM1MWEwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Unit 1105 St Tropez 183 Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.105013277583 18.817903564981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang