Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Tropez 905

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Ilze B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2020

Heerlik bederf gevoel om heeltyd die see te kan sien en hoor. Plekkie is pragtig toegerus en skoon. Sal egter daarvan hou om 'n inligtingsblaadjie te kon hê wat verduidelik hoe alles werk. Moes self maar kyk hoe alles werk, maar sal goed gewees het as daar meer inligting daaroor was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2020

Pragtige uitsig, baie sentraal en als wat nodig is. Die eenheid is 100 persent sentraal met die mooiste uitsig. Die woonstel is redelik goed toegerus met die nodigste kombuisitems en toerusting.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Denelsha H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Beste waarde vir geld. Hier sal ek altyd bly as ek Strand of Kaapstad en omgewing besoek. Goed toegerus en droom-uitsig oor die berge en see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wenesta O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2019

Gerieflik en goed toegerus. Enige nadeel is dat daar nie onderdak-parkering is nie. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chantel
St Tropez 905
Bly julle het lekker gebly, jammer daar is eintlik 'n opsie om toegang tot die motorhuis te verkry.

Denelsha H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Asemrowend. Die mees moderne, goed toegeruste, luukse eenheid met 'n 180-grade uitsig oor Valsbaai. Jy kan op jou bed lê, op die balkon staan of in die kombuis of sitkamer wees en die uitsig geniet. Hierdie is definitief die beste waarde vir geld wat ek nog ooit gekry het in al my reis ervarings!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2016

Baie baie lekker, uitstekend en netjies. Het baie geniet, verblyf is uitstekend. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
St Tropez 905
Baie dankie Martin! Ek is bly julle het verblyf geniet, hoop ons sien julle gou weer.

Ivan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2016

Modern en gerieflik. Baie lekker gebly. Baie gemaklik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2015

Baie lekker, veilig, skoon en alles byderhand in hierdie selfsorg-eenheid. Goeie diens van LekkeSlaap-agentskap. Regtig geen probleme. Dis ons 2de keer in St Tropez. Ek ken die Strand en ons verkies om in Kusweg te bly weens die volmaakte uitsig en veiligheid, netheid en toesluitmotorhuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
St Tropez 905
Baie dankie, bly julle het lekker gebly! Hoop ons sien julle gou weer.

Tramaine M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2015

Dit bied beslis waarde vir geld. Ek dink nie woorde kan beskryf hoe dankbaar ons is vir die goeie diens van LekkeSlaap en die gasvryheid van die eienaars van ST. Tropez 1105 nie. Baie dankie dat julle altyd tegemoetkomend was en ons sal definitief weer in die baie nabye toekoms van jul dienste gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
St Tropez 905
Baie dankie Tramaine ek is baie bly julle het dit geniet! Hoop ons sien julle gou weer :)

Roelof V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2015

Wonderlike mense! Hulle is baie tegemoetkomend. Die privaatheid en stilte was opmerklik en ons het dit waardeer. Wow, dis baie romanties en die woonstel is baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
St Tropez 905
Hi Roelof, Baie dankie, ek is baie bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 117

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 1105 St Tropez, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5MGE0YjU1LTM2MWEtNDFjNS05NDhjLTZkNjJmNWM1MWEwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Unit 1105 St Tropez 183 Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.105013277583 18.817903564981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang