Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Tropez 908

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 183, St Tropez 304, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

St Tropez 908 is 'n selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in die veilige St Tropez-woonstelblok in Strand, net oorkant die swemstrand. Die woonstel bied pragtige uitsigte oor Valsbaai, en is net 'n paar minute van die gholfbaan en die winkelparadys, Somerset Mall, af.

Die woonstel het slaapplek vir tot 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en in die sitkamer is daar 'n rusbank vir 1 persoon (kind). Jy kan pragtige see-uitsigte geniet reg uit die gerief van jou bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, en eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n platskerm-TV, WiFi en uitsigte oor die see.

Die St Tropez-kompleks bied 'n gemeenskaplike wasgoedgerief wat deur munte werk, op die grondvloer, asook gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Dit is die ideale basis vir 'n ontspanne strandvakansie en is net 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, en naby Stellenbosch waar 'n verskeidenheid wynkelders besoek kan word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 117

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kusweg 183, St Tropez 304, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Tropez 908 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 183, St Tropez 304, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd73fe7321e88bf5ae365c498f4894286bfda27f7e60d257af072c27bfad6dc5617d9e91d93a367dc639a551a5280fb414584?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 183 Beach Road St Tropez 304 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1050266 18.818007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang