Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Tropez 408

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 183, St Tropez eenheid 408, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

St Tropez 408 is 'n elegant versierde strandfrontwoonstel in Strand, wat spog met uitgestrekte see-uitsigte wat uitkyk oor die warm water van Valsbaai met sy wit sandstrande. Dit is ideaal vir die uitgelese paartjie wat tyd weg van hul daaglikse roetine soek om te verjong in moderne, dog stylvolle verblyf.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed met luukse linne en 'n platskerm-TV teen die muur. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n tweeplaatstoof-induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-koffiemasjien, ketel, broodrooster, en eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike rusbank en 'n muurplatskerm-TV het. Albei TV's bied Netflix, Showmax en 'n volledige keuse van DStv-kanale. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

'n Privaat balkon kyk uit oor die see waar jy kan ontspan en na die sonsondergang kyk terwyl jy skemerkelkies geniet. Die kompleks bied braaigeriewe asook veilige parkeerplek en verblyf via afstandbeheerde toegang.

Strand is 'n kusdorpie wat sowat 30 km van die Kaapstad Internasionale Lughawe af geleë is. 'n Wye verskeidenheid geriewe word aangebied. Besoek verskeie wêreldbekende Stellenbosch- en Somerset-Wes-wynlandgoedere of geniet 'n potjie gholf by die nabygeleë 18 putjie-gholfbaan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 117

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kusweg 183, St Tropez eenheid 408, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Tropez 408 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 183, St Tropez eenheid 408, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc412ccf73214b212b33ce8e61e6ac265b5e4f00ea6e1270f56a56f3a5f5dacf1aa8128d4f1b7056fc72f1fa112f5b5fb0f05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 183 Beach Road St Tropez 408 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.105063417972 18.818019431877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang