Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Tropez 503

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Carolina K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Wonderlik!! Dit was fantasties hier!!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2019

Rustige omgewing met asemrowende uitsig. Sal hierdie eenheid vir enige vakansieganger aanbeveel. Die eenheid bied 'n gerieflike ligging vir vermaak en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dries P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2018

Baie sentraal en met lieflike uitsig. St Tropez is baie sentraal en die uitsig oor die see is wonderlik! Slegs een hysbak het gewerk, maar dit was gelukkig nie so besig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dalene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2018

Redelike waarde vir geld, maar sal dit net deur die weeksdae aanbeveel, nie oor naweke nie. Die toestroming van besoekers oor naweke wat voor die woonstel vullis strooi en geraas maak, sal ek nie aanbeveel nie. Redelike waarde vir geld, ongelukkig geen DStv of lugreëling nie. Ek sal dit aanbeveel vir toeriste gedurende weeksdae, maar nie oor naweke of vakansies nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Johan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2017

Dit was heerlik met die see-uitsig. Die diens was goed en ons het lekker geslaap. Sal weer daarvan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia B
Kort verblyf
5.0
Jan 2016

Baie lekker gebly met 'n fantastiese uitsig! Wonderlike ligging, skoon en netjies - perfekte plekkie vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie. Goeie diens van LekkeSlaap ook!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2016

Baie mooi, rustige uitsig oor see. Was baie lekker. Mense reg bo het net somtyds op ongereelde tye op die vloer gekap wat steurend was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Cornel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2015

So lekker en gemaklik gebly! Die woonstel was lekker ruim en toegerus met als wat nodig was. Daar is nou regtig niks waaroor ons kon kla nie. Ons het dit regtig geniet en sal verseker weer gebruik maak van die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yzette O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2015

Dit was heerlik! Baie mooi en netjies en skoon. Die ligging is perfek, baie sentraal geleë. Die woonstel is baie mooi skoon en netjies en het alles wat mens benodig. Ons sou graag 'n paar DStv-kanale wou gehad het. Daar is slegs SABC.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilona V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2015

Heerlik gebly. Lekker sentraal. Perfek vir 2 mense en die uitsig maak dit die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
St Tropez 503
Hi Ilona, Baie dankie ek is baie bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, St Tropez 503

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 117

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 400
R1 400 R770
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R1 400 R770
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d973c72f5f915c77fada51c1999019a8c5fce870abe729b00792fdb9cec21c2a7124a5dd00b07516c9a6640c4a9ac9d1702?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R770 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Unit 503 St Tropez 183 Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1050266 18.818007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang