Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Tropez 604

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 183, St. Tropez, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

St Tropez 604 is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in die veilige St Tropez-woonstelblok. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, want dit spog nie net met pragtige see-uitsigte nie, maar dit is net oorkant die pad van die hoofswemstrand in Strand af.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. Vir gaste se gerief is 'n wasmasjien en skottelgoedwasser beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en ander stroomdienste. Gaste moet net by hul eie rekening aanmeld. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea het groot vensters met pragtige see-uitsigte. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike wasgoedgerief wat met munte werk, op die grondvloer, asook gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Mari N
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike woonstel met ongelooflike uitsig oor die see. Sien sterre.
Aug 2024
Mari N
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs, baie netjiese woonstel, gerieflik geleë, veilige parkering. Was heerlik, skoon, netjies en veilig. Het al klaar 'n volgende besp...
Sien meer
Jul 2024
Oliviera S
5.0
Was aangenaam dankie. Was aangenaam, die uitsig was fantasties en die weer was aangenaam.
Mrt 2024
Christa G
Saam met lewensmaat
5.0
Woonstel is baie netjies en skoon. Het selfs skottelgoedwasser en wasmasjien. Baie lekker gebly en gerus. Baie mooi uitsig oor Valsbaai.
Des 2023
Elbie B
4.8
Prima. Heerlike, pragtig skoon en gerieflike huisvesting met die mooiste uitsig.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Neill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kusweg 183, St. Tropez, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Tropez 604 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 183, St. Tropez, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbabb5ddfbb148e4ab1e39b112f4ff2cc324a592841aea7e79bceeaca0e91ffc514738bc37497552e4c5b4c5b0836c60f6973?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 183 Beach Road St Tropez 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.105042189749 18.817922472954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang