St Tropez Beachfront
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woltemade-straat 2, 101 St Tropez, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 890 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
St Tropez Beachfront is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Strand. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aangesien dit met 'n pragtige see-uitsig spog en net oorkant die pad vanaf die hoofswemstrand in Strand geleë is.
Dié woonstel bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Gaste in hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die stylvolle oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea het groot vensters wat 'n uitsig oor die see bied. Die kompleks het 'n gemeenskaplike wassery op die grondverdieping wat met muntstukke werk, asook gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Woltemade-straat 2, 101 St Tropez, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woltemade-straat 2, 101 St Tropez, Strand, 7140, Wes-Kaap