Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Tropez Beachfront 306

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woltemade-straat 2, St Tropez 306, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

St Tropez Beachfront 306 is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige gebou wat op Beachweg in die hartjie van Strand geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek aangesien hierdie verblyf oorkant die pad van die strand is.

Dié woonstel is op die derde verdieping, bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Wit linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie woonstel spog met 'n asemrowende see-uitsig en is die ideale plek vir gaste om te ontspan. Dié gebou het ook 'n wassery en 'n gemeenskaplike braai-area. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Woltemade-straat 2, St Tropez 306, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woltemade-straat 2, St Tropez 306, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8441d8b53933d995f385f1f7be2f44c3722908b34db712963bf7e89aae021b83f2964dc3afdad80ad75b9d7ebee6cc929ef9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 2 Woltemade Street St Tropez 306 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.105041 18.81793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang