Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Staandakkie Guest Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Dennis E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Very comfortable. We had a very enjoyable stay and our anniversary surprise was fantastic. Thanks so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicki
Staandakkie Guest Cottage
Was super meeting and hosting you both.

Walter L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Sakereisiger. Amazing! Best night's rest in a long time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicki
Staandakkie Guest Cottage
It was great hosting you!

Hilda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Heerlike goed toegeruste knus kothuis met goeie geriewe waarvan die elektriese kombers goed te pas gekom het. Die huisie is omring met pragtige koringvelde. Ons is goed ontvang deur Marlene en ons enigste klagte was die TV sonder DStv wat se ontvangs power was. Daar was genoeg koffie, tee en beskuit en selfs melk in die koelkas en 2 waters. Baie dankie ons het lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicki
Staandakkie Guest Cottage
Hi Hilde Thank you for your lovely review. So sorry regarding the DStv reception. Will definitely rectify this and correct it. Kindest regards, Vicki

Tierck H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Heel gerieflik, maar klein. Gerieflik naby De Hoop Natuurreservaat indien meer bekostigbare verblyf verkies word. Netjiese boerdery met moderne masjienerie. Baie voëls om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ricus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Lekker salig en rustig. Netjies en baie verwelkomend. Sal definitief weer 'n tydjie daar spandeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellina Tseisi I
1 nag Besigheidsreis
4.0
Apr 2023

Home away from home. The place is homely and safe, quite a place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Truida-mart B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Gerieflike studiohuisie in 'n baie mooi plaasomgewing. 'n Baie goed toegeruste studiohuisie en goed geleë om die Agulhas-omgewing te ontdek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Was die rustigheid wat ek nodig gehad het. Netjiese cottage binne bereik van vele besienswaardighede en dinge om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicki
Staandakkie Guest Cottage
Hello Gerhard So bly jy het die week geniet by ons. Was heerlik om jou te ontmoet. Asseblief volgende keer bring jy Niomi saam. Sal graag haar wil ontmoet en hoor hoe die walvisroete was. Groete, Vicki

Nikki V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Great little spot for a stopover & great host. Vicki was so welcoming and the attention to detail made our stay very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rynier Van Der Watt L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Dit was fantasties. Die ligging is baie sentraal en die gasvryheid van die eienaar is van baie hoë gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicki
Staandakkie Guest Cottage
Rynier, dit was heerlik om vir jul hier by ons te he. Ek weet ons gaan mekaar weer sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vicki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutpansvlakte, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGhcWHAUevKYKp83wfEMVPZMYdCH1Edc65Po1W0YRo1JCfbunCN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Soutpansvlakte Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.464435571923 20.145765339504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang