Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Staandakkie Guest Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vicki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Staandakkie Guest Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Walter L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter L

Business traveler.

Amazing! Best night's rest in a long time!

Staandakkie Guest Cottage se terugvoer

It was great hosting you!

Staandakkie Guest Cottage
Hilda B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda B

Heerlike goed toegeruste knus kothuis met goeie geriewe waarvan die elektriese kombers goed te pas gekom het.

Die huisie is omring met pragtige koringvelde. Ons is goed ontvang deur Marlene en ons enigste klagte was die TV sonder DStv wat se ontvangs power was. Daar was genoeg koffie, tee en beskuit en selfs melk in die koelkas en 2 waters. Baie dankie ons het lekker gekuier.

Staandakkie Guest Cottage se terugvoer

Hi Hilde

Thank you for your lovely review. So sorry regarding the DStv reception. Will definitely rectify this and correct it.

Kindest regards,

Vicki

Staandakkie Guest Cottage
Tierck H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tierck H

Heel gerieflik, maar klein.

Gerieflik naby De Hoop Natuurreservaat indien meer bekostigbare verblyf verkies word. Netjiese boerdery met moderne masjienerie. Baie voëls om te sien.

Ricus V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricus V

Lekker salig en rustig.

Netjies en baie verwelkomend. Sal definitief weer 'n tydjie daar spandeer.

Ellina Tseisi I - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ellina Tseisi I

Home away from home.

The place is homely and safe, quite a place.

Truida-mart B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truida-mart B

Gerieflike studiohuisie in 'n baie mooi plaasomgewing.

'n Baie goed toegeruste studiohuisie en goed geleë om die Agulhas-omgewing te ontdek.

Gerhard K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K

Was die rustigheid wat ek nodig gehad het.

Netjiese cottage binne bereik van vele besienswaardighede en dinge om te doen.

Staandakkie Guest Cottage se terugvoer

Hello Gerhard

So bly jy het die week geniet by ons.
Was heerlik om jou te ontmoet. Asseblief volgende keer bring jy Niomi saam. Sal graag haar wil ontmoet en hoor hoe die walvisroete was.

Groete,

Vicki

Staandakkie Guest Cottage
Nikki V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki V

Great little spot for a stopover & great host.

Vicki was so welcoming and the attention to detail made our stay very comfortable.

Rynier Van Der Watt L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynier Van Der Watt L

Dit was fantasties.

Die ligging is baie sentraal en die gasvryheid van die eienaar is van baie hoë gehalte.

Staandakkie Guest Cottage se terugvoer

Rynier, dit was heerlik om vir jul hier by ons te he. Ek weet ons gaan mekaar weer sien.

Staandakkie Guest Cottage
Albert D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert D

Cozy.

Very neat. Private. Peach full. Nice and quiet.

Annie S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie S

Rustige plaaswerf en pragtige, sjarmante huisie.

Ouwêreldse karakter op ’n stil plaaswerf - vriendelike gasvrou, niks het ons gesteur nie. Jy kan braai en die kombuisie is goed toegerus.

Staandakkie Guest Cottage se terugvoer

Thank you Annie. Was lovely having you both here.

Staandakkie Guest Cottage
Patrick B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick B

Very nice quite and safe.

It's a place to give you a good rest your mind and soul, it's really a natural and nature place. I like the gravel road, it's real nature. Vicky was very nice and helpful. If you want a good rest then you make your booking at Staandakkie not far from the the town.

Staandakkie Guest Cottage se terugvoer

Thankou Patrick for your lovely review. Glad you both had a restful time here on the farm. Looking forward in seeing you both here again soon.

Staandakkie Guest Cottage
Lindsay P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay P

Absolutely loved every aspect of our stay. Perfect night's stay.

Perfect guest cottage. Exquisite setting and surroundings. Wonderful and kind owners. Neat and quaint. Everything you could want or wish for.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut mal oor elke aspek van ons verblyf. Perfekte aand se verblyf

Perfekte gastekothuis. Pragtige ligging en omgewing. Wonderlike en vriendelike eienaars. Netjies en pragtig. Alles wat jy sal nodig kry.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Staandakkie Guest Cottage se terugvoer

Thank you Lindsay for the lovely review. It was super having you and your mom.
Come visit us again in our lovely Overbergxx

Staandakkie Guest Cottage
Attie N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie N

Five star accommodation.

Five star accommodation at affordable prices. Vicky, our host went out of her way to make us feel at home. Thank you for a marvelous stay.

Jan Hendrik B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Hendrik B

Rustig in 'n pragtige tuinomgewing.

Puik, goed toegerus, baie netjies en skoon, vriendelik en gasvry.

Marianne S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne S

It was quiet and peaceful. The owner was an excellent hostess. God bless.

It was a pleasant getaway from city life. Little hiding place from outside world. Hostess was great. Was a pleasure staying there. Will recommend friends to visit the guest house.

Leneve P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leneve P

Perfekte verblyf om weg te breek vanaf die stad.

Vicki is die vriendelikste en besorgste gasvrou wat ek al ooit ontmoet het. Sy laat jou onmiddellik tuis voel en gaan uit haar pad uit om seker te maak jy is gemaklik in hulle spasie.

Staandakkie Guest Cottage se terugvoer

Beste Leneve,

Baie dankie vir jou mooi kommentaar oor my gastehuis. Ek is baie bly jy het jou tyd in die Overberg geniet.

Hoop om jou weer te sien.

Groete,
Vicki

Staandakkie Guest Cottage
Wesley W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley W

Lekker gerus.

Baie lekker vir 'n wegbreek uit die gejaag van die stad.

Staandakkie Guest Cottage se terugvoer

Hallo Wesley en Lauren

Dit was heerlik om jul te ontmoet en ek baie bly jul het julle verblyf in Staandakkie Gastehuisie geniet.

Jul is 'n baie oulike paartjie.

Groete, Vicki.

Staandakkie Guest Cottage
Dot R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dot R

Puik.

Oulike plattelandse dorpie. Genoeg winkels om inkopies te kan doen. Skoon en netjiese dorpie. Staandakkie oulik gasvry privaat.

Staandakkie Guest Cottage se terugvoer

Goeiedag Dot

Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was heerlik om hul twee by ons te hê en te ontmoet. Hoop om julle weer te sien.

Groete
Vicki

Staandakkie Guest Cottage
Ella D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ella D

Verblyf was goed.

Verblyf is waarde vir geld. Mense is baie vriendelik. Die grondpad soontoe is egter 'n probleem en moet in die beskrywing genoem word.

Staandakkie Guest Cottage se terugvoer

Hello Ella,

Thank you for your reveiw.

Was super having Johan here for the week, such a pleasant guest.
Have noted and thank you for your comment regarding the gravel road to the farm homestead. Will put into the description.

Kind regards and all the best with the project in the village.

Vicki

Staandakkie Guest Cottage
Frederik L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik L

Ideale wegbreek-plekkie in pragtige omgewing.

Pragtige, netjiese en "cozy" plekkie. Ideaal vir wegkom van besige en veeleisende stadslewe of selfs net behoefte om nuwe omgewings te ontdek. Staandakkie doen jou siel baie goed met die omringende pragtige landerye vol blommende canola en groen weiding. Vars lug en ideale draf en fietsry gebied. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou! Word baie sterk aanbeveel! Baie dankie, ons het ons kuiertjie baie geniet!

Staandakkie Guest Cottage se terugvoer

Beste Frederik,

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was heerlik om julle as ons gaste by Staandakkie Gastehuis te hê. Ons hoop om jul weer te sien hier in die Overberg!

Groete,
Vicki en Louis

Staandakkie Guest Cottage
Gys B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys B

Dis was aangenaam om in die stilte van die platteland oor te slaap.

As 'n oud plaasjapie was dit lekker om weer die atmosfeer te kon beleef. Ons is vriendelik ontvang en alles was 100% in plek vir die nag se oorslaap.

Staandakkie Guest Cottage se terugvoer

Gys
Dit was heerlik om julle altwee by ons te hê. Ek is baie bly julle het dit geniet.
Groete
Vicki

Staandakkie Guest Cottage
Ignatius V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius V

Rustig en kalmerend.

Die gasvrou was uitstekend en het ons dadelik tuis laat voel. Het heerlik geslaap in die netjiese huisie. Was bederf met lekker beskuit en komplimentere bottel wyn. Sal enige tyd aanbeveel.

Staandakkie Guest Cottage se terugvoer

Hello Naas en Lita

Baie dankie vir die mooi resensie. Jul twee was oulike gaste en dit was regtig net 'n plesier om jul by ons te hê.

Hopelik sien ons jul gou weer.

Groete

Louis en Vicki

Staandakkie Guest Cottage
Danie N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie N

Heilsaam.

Staandakkie was 'n wonderlike, heilsame belewenis en sal verseker weer soontoe gaan

Staandakkie Guest Cottage se terugvoer

Hello Lizelle,

Baie dankie. Ek waardeer jul positiewe terugvoering.
Dit was heerlik om jul twee by ons te he. Louis en ek hoop rerig ons sien julle weer.

Groete,
Vicki

Staandakkie Guest Cottage
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutpansvlakte, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGhcWHAUevKYKp83wfEMVPZMYdCH1Edc65Po1W0YRo1JCfbunCN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Soutpansvlakte Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.464435571923 20.145765339504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang